SixOnN - Beach and Pool Fun
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R2 580 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
SixOnN - Beach and Pool Fun is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Seepunt wat beide sakereisigers en vakansiegangers 'n gemaklike en ontspannende verblyf bied.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in sy 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens, terwyl die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Gaste deel 'n gesinsbadkamer, ook toegerus met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor lugversorging, gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan 'n privaat balkon geniet of gebruik maak van die dakswembad, wat pragtige uitsigte oor die berge en die see bied. Die gebou bied gemoedsrus met toegangsbeheer en 24-uur-sekuriteit.
SixOnN - Beach and Pool Fun is ideaal geleë naby winkels, restaurante, gewilde besienswaardighede en die strand, wat dit 'n perfekte keuse maak vir 'n Kaapstadse wegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Fluentliving - Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 6 Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Norfolk Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang