15% af Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 27 Feb 2020 tot 31 Mei 2020.
Marlothpark Akkommodasie by Siyaya | LekkeSlaap
+20
+20

Siyaya

4 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 3512, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Siyaya bied verblyf in die vakansiedorp, Marlothpark. Dit word omring deur bosveld en grens aan 'n groenstrook met koedoes, kameelperde en sebras. Die drieslaapkamerhuis is aan die suide van die Krokodilrivier wat aan die Krugerwildtuin grens.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n sitarea met 'n oopplan-eetarea met lugversorging. Die eetarea lei na die kombuis wat met 'n yskas, 3-plaatgaskoker en mikrogolf toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Daar is 2 slaapkamers, 'n solder-area met 'n leesarea en 'n balkon wat 'n uitsig oor die bos bied en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelbed in die solderarea. Die badkamers het storte, 'n toilet en wasbak.

Die huis het 'n buitebraai-area en parkeerplek vir 4 voertuie. Gaste het 'n privaat ingang en sal dus nie deur verkeer gepla word nie. Daar is 'n eiendombestuurder wat beskikbaar is tydens gaste se verblyf en gaste sal sy selfoonnommer ontvang sodra die bespreking bevestig is.

Marlothpark is bekend vir sy diere wat vrylik tussen die huise rondbeweeg en vir sy voëllewe. Daar is ook staproetes vir die wat meer aktief is. Mens kan heel moontlik een van die Groot 5 raaksien by die Krokodilrivier vanaf die heining. Die naaste lughawe is die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe wat 103 km van Marlothpark is en O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg is 429 km vanaf Marlothpark.

Slaapplek

’n Bespreking by Siyaya sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Siyaya
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Klipspringerstraat 3512, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Siyaya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R680
per nag (plek vir 6)
was R800
Vanaf R680
per nag (plek vir 6)
was R800
Vanaf R680
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 3512, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA690177ac0b5b637b4f19ec74c552097f77f482e4f44ce57c7515ce90ff3211afa7322b0dd6b40181066c61104ef8ce73373e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R680  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 3512 Klipspringer Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -25.341064278358 31.806692149074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za