Skemerkelk Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Elize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Cherie V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Skemerkelk Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Cherie, ek waardeer. Altyd lekker om sulke dankbare gaste te ontvang.
Annatjie
Cherie V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Skemerkelk Guesthouse se terugvoer
Cherie, baie dankie ek waardeer.
Was my plesier om jul te akkommodeer.
Annatjie
Karin K - Nov 2022
Algehele gradering
Warm water was 'n groot probleem.
Skemerkelk Guesthouse se terugvoer
Karin, eks baie jammer oor die water. Lyk vir my agv die beurtkrag skop my geiser af. Ek het reeds werk gemaak daarvan. Nogtans jammer en baie dankie vir die ondersteuning.
Groete,
Annatjie
Monique V - Jan 2022
Algehele gradering
Vinnige oorslaap.
Gizelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Great!
Joseline K - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DF Malan-straat 1, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap