Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skiathos 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 33, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 918 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Skiathos 10 is in die Skiathos-kompleks wat direkte toegang tot die strand via 'n veilige strandhekkie het. Chakas Rock-strand en -getypoel verseker dat hierdie eenheid 'n ideale opsie vir gesinne met jong kinders is.

Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed elk, terwyl die vierde slaapkamer 'n kinderkamer met 2 slaapbanke is. Gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aparte wasarea het 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die eetarea lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n groot stoep met 'n see-uitsig oor die branders en asemrowende sonsondergang. Die stoep bied gasbraaigeriewe.

Die eenheid het 'n omsetter wat die TV, kragproppe, yskas, WiFi en ligte kan aandryf.

Gaste het ook toegang tot 1 onderdakparkeerplek, beperkte en onaangewese gasteparkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Ocean-rylaan 33, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 918
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 918
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 33, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa45f85c05eb9d1651b25363af9badbd56d56e8e5c14c615eaa3e7c5d7c80799511c0cd265c3517551e247f8ad4150d5e27d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 918 per nag (plek vir 8) 33 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.511584215131 31.2318484116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem