LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skinkikofi Manor | LekkeSlaap
+86

Skinkikofi Manor

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Skinkikofi Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pierre D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Besonderse ondervinding, heerlik gebly.

Skinkikofi Manor's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Dit is mense soos julle wat dit die moeite werd maak.
Sukses vir die pad vorentoe, en kom gooi weer 'n Kaapse draai!
Groete

Skinkikofi Manor
Alti K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alti K
Saam met vriende

Lekker atmosfeer en pragtige plekkie.

Die eienaar het uit sy pad gegaan om vir ons 'n kaart te teken van waar om orals te gaan kuier. Dit was my tweede keer by Skinkikofi en ek sal weer en weer terug gaan!

Cornel V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V
Enkelreisiger

Heerlik rustig.

Baie dankie vir die lekker kuier. Sien julle oor 2 jaar weer wanneer ons skool teen Courtrai Primer kom interskole hou.

Skinkikofi Manor's terugvoer

Beste Cornel,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit is mense soos julle wat dit vir ons in die bedryf die moeite werd maak om uit te hou en aan te hou en ons beste te lewer.

Groete,
Die Skinkikofi Span

Skinkikofi Manor
Rozanne S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rozanne S
Besigheidsreis

Lekker!

Kamer en area goed versorg. Vriendelik en behulpsaam ontvang.

Stephen S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S
Gesin met tieners

Uiters netjiese verblyf in die mooie Paarl!

Vanaf die intrapslag was die ontvangs warm en vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die koffie uit die boeke uit . Skinkikofi is verseker die moeite werd en ons sal weer daar bespreek op ons volgende besoek aan die Paarl!

Herman J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel en vriendelik.

Diens en kwaliteit vir 60ste verjaarsdag was onverbeterlik.

Raymond P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Gasvryheid van beste gehalte. Stil, rustige atmosfeer op die drumpel aan al die winkelsentrums.

David C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, regtig 'n plek om weer te gebruik.

'Die regte plek om te oornag. Goeie ontvangs deur vriendelike personeel. Plek is asemrowend.

Elize M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Besigheidsreis

Die kamer was netjies en skoon en het heerlik geslaap na 'n lang dag se reis.

Dit is 'n pragtige plek met baie karakter en atmosfeer. Die kamer was skoon en netjies. Sal vir enige reisiger Skinkikofi aanbeveel en sal self weer daar oornag. Het eers laat daar ingeboek en weer vroeg vertrek. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie !

Annari P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annari P
Enkelreisiger

So tuis soos by jou eie huis.

Vriendelike ontvangs, pragtige netjiese kamer en fasiliteite, lugreëlaar in kamer was 'n lafenis vir die Paarl-hitte! Die ontbyt was ongelooflik. Marius en sy span dra hul gaste op die hande en ek sal vir seker weer hier bly in die toekoms.

Karin S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met vriende

Baie lekker!

Baie lekker gebly. Alles was perfek. Kamers is baie mooi.

Stephanus T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus T
Saam met vriende

Lekker en netjiese plekkie.

Pragtige slaapkamer met al die benodighede. Ongelukkig is die aanbevole restaurant langsaan baie duur, maar daar is baie plekke om 'n uitneemete te kry of mens kan braai by die plek. Het dit geniet daar.

Christene T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christene T

Smaakvol, netjies skoon en goed toegerus.

Hartlike ontvangs, aangenaam verras, unieke kamer décor. Heerlike beddens goed toegerus, tot strykplank en strykyster. Die naam Skinkikofi Manor nooi jou in om presies dit te doen, voete op te sit en tuis te voel. Ontbyt aanbeveelbaar.

Jacobus V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Besigheidsreis

Netjiese plekkie met vriendelike mense, goeie verandering van die kommersiële plekke.

Lekker plek en waarde vir geld dankie. Daar is 'n paar restaurante naby en as jy verveeld is, besoek gerus die Taalmonument, dit is net op met die straatjie teen die berg uit en dan links.

Johan B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very interesting place to stay.

We stayed over at Skinkikofi after a a wedding in the Paarl district and can definitely recommend it to anyone passing through. The place is really cute and very clean. Parking inside was a bit cramp but otherwise a very enjoyable stay.

Nick C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly place to stay.

Great service, warm and friendly atmosphere and always nice to have an air-conditioner!

Annelie P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie op standaard.

Moes water koop omdat bestuur ondrinkbare water in sisteem gekoppel het. 'n Langhaarmat in die badkamer is nie 'n goeie keuse waar baie voete oorgaan nie - was ook nie baie skoon nie. Geen opwaslap of vadoek nie. Te veel "props" vir so 'n klein area. Stortuitloop was alreeds verstop die eerste dag met aankoms (indien stort skoongemaak is na vorige besoekers moes dit opgetel gewees het).

Jacobus V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Enkelreisiger

Vriendelik en goed ontvang.

Lekker naby aan eetplekke, vriendelik ontvang, en die plek word duidelik goed bestuur. Die hoofpad is baie naby en daarom is daar 'n goeie klankdig deur geinstalleer by die kamer. Sal vir seker weer hier kom bly, die oggendete was net dalk bietjie duur vir wat 'n "banter" soos ek daaruit kon eet, maar oggendete is opsioneel en jy hoef nie daarvan gebruik te maak nie.

Rene S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was net perfek.

Skinkikofi is net die beste en kan met graagte aanbeveel word.

Elize P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Interessantste dekor! Prentjiemooi.

Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was super skoon, goeie beddegoed en ons is baie vriendelik ontvang. Was baie dankbaar dat ons die motor ook veilig kon parkeer. Oral is die interessanste dekor - sal graag die storie agter elke stukkie wil aanhoor. Sal beslis weer hier kom oorbly.

Tienie E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Die pragtige nostalgiese huis was fantasties met sy geskiedenis.

Sonja R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R
Saam met vriende

Heerlik ouwêrelds.

Marius is 'n goeie gasheer wat ons dadelik op ons gemak laat voel het. Die twee kamers wat ons in gebly het was pragtig ouwêrelds versier. Sal dit beslis weer besoek.

Linda T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en interessant!

Interessante dekor, baie moeite om kamers klankdig te maak, ontbyt smaaklik, personeel vriendelik sonder bohaai.

Bruce F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Goeie keuse vir 'n B&B in Paarl. Streng aanbeveel aan alle reisigers.

Christo D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een groot lekkerte om daar te kon oornag!

Dit is regtig 'n pragtige plek met sy besondere karakter en atmosfeer wat jou sommer baie tuis laat voel. Die uitleg van die eenheid waar ons in was is uitstekend met 'n eiesoortige afwerking en oudhede. Dit is werklik aanbeveelbaar en jy mis uit indien jy dit nog nie beleef het nie.

Hercu S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercu S
Gesin met tieners

Sonder twyfel 'n veilige, aangename rusplekkie vanwaar ons kultuurerfenis en natuurlik die wynplase sorgvry besoek kan word.

Sien die sterre.

Jackie B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Uitstekende akkommodasie in 'n pragtige, unieke gastehuis.

Ek het saam met my bejaarde ouers daar tuisgegaan. Die ontvangsdame het dadelik 'n skuif gemaak dat hul nie nodig het om trappe te klim nie. Die diens is van hoogstaande gehalte. Die gastehuis is werklik besonders en baie netjies. Die interieur is besonders en met sorg gedoen.

James W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ons verblyf by Skinkikofi Manor was van aankoms tot vertrek 'n absolute fees. Die personeel was so vriendelik en ons het van die intrapslag af sommer tuis gevoel. Almal het ons op die hande gedra. Die kamer was fantasties. Ons het moeilik afskeid geneem van die bed! Dankie aan al die personeel van Skinkikofi Manor vir al julle warm gasvryheid. Julle sal ons beslis weer sien.

Francois P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Pragtige plek - baie interessant en smaakvol ingerig. Was loshande een van die interessantste kamers waarin ons nog ooit gebly het. Alles is daar wat mens nodig het. Kan dit werklik aanbeveel.

Koen De Herdt B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koen De Herdt B
Gesin met tieners

Nice.

We only were here for 1 night. Very friendly.

Heleen S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie oasis. Pragtige plekie met sy historiese waardes behoue en die dekor pas pragtig in.

Baie baie dankie vir 'n lieflike nagrus, julle plek is fantasies, skoon, netjies en lieflike dekor. Dit is 'n besliste moet om daar te oornag vir enige persoon wat in die Kaap omgewing wil tuisgaan. Ek sal beslis in die toekoms weer daar aangaan. Jammer ons kon nie julle ontbyt nuttig nie, aangesien ons vroeg moes vertrek om ons motor te laat diens. Doen so voort.

Esme V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Gesin met tieners

Vriendelike personeel.

Baie dankie vir jul gasvryheid. Pragtige plekkie met interessante dekor. Sal beslis weer daar wil bly.

Maxi Employee Consultants M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxi Employee Consultants M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Gasvryheid was puik! Plekkie is netjies en veilig en die kliëntediens is uitmuntend!

Arnold V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arnold V

Vriendelik en netjies - maar nie wat ons verwag het nie!

Ons het die 4-bedkamer geboek wat adverteer is as 'n aparte woonstel. Die eienaars, Diana en Marius, is 'n groot plesier en is baie vriendelik. Hulle gaan uit hulle pad uit om jou te akkommodeer. Die kamer was elke dag skoon en netjies. Ontbyt was hemels en ons het veilig gevoel. Die foto's is egter GLAD NIE wat die kamer werklik is nie. Die foto's is oud en is wesenlik anders as die produk wat jy kry. Ons het die skok van ons lewe gekry toe ons 'n tweeslaapkamerwoonstel verwag met 'n leefarea, braai-area en werkende kombuis. Die kamer is in werklikheid baie klein en glad nie geskik vir 4 mense nie. Dit is op die meeste vir 'n gesin van 3 vir 'n kort tydjie. Dit kan ook baie moeilik as aparte kamers gesien word. Dit is eerder 1 kamer met 'n houtafskorting vir die ander kamer. Indien jy dus nie voorbereid is dat die kamer anders is as jou verwagtinge, is dit baie maklik om te voel dat jy ingedoen word en die prys in geneig om dan onregverdig te voel. Indien jy hierdie kamer wil bespreek, versoek dalk eers opgedateerde fotos. Ek sal Skinkikofi definitief aanbeveel, maar versoek dalk liewer opdateerde beskrywings en foto's. Ons het die gewone kamers ook gesien toe Marius ons toelaat om nog 'n badkamer te gebruik. Die gewone kamers is baie netjies en aansienlik groter.

Emma S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma S
Saam met vriende

Ongelooflik!

Dit is die mooiste plek met die wonderlikste personeel! Geen moeite word ontsien om jou tuis te laat voel nie. Dit voel of jy by die huis is!

Aubrey J - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey J
Enkelreisiger

Gerieflike opset en vriendelike ontvangs.

Die trappe is nie so sleg nie maar as jy bagasie daarteen moet uitdra, dan knor dit met 'n ouer persoon.

John K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die unieke dekor so tipies van Afrika is iets om oor te vertel.

Vriendelike ontvangs, goed toegeruste eenheid wat baie unieke dekor het en gerieflik naby is aan Kaapstad en omliggende dorpe. Die verblyf is aan te beveel vir die reisiger wat rustigheid soek teen 'n bekostigbare prys.

Nina V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf by Skinkikofi Manor.

Ons het baie lekker gebly. Was vriendelik verwelkom en sal enige tyd weer daar bly. Alles was skoon en netjies.

Sanet B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en vriendelike eienaars.

Ons sal verseker weer van hierdie blyplek gebruik maak.

Francois H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heel lekker daar gebly.

Daar is egter net twee aspekte wat sal maak dat ons dalk nie weer daar sal bly nie. Ten eerste die baie moeilike trappe en tweedens die nou parkeerareas. Om met 'n groterige voertuig soos 'n bakkie daar te parker was elke keer 'n groot uitdaging.

Ml C - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ml C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik.

Die gastehuis is 1 van die plekke waar alles volgens plan verloop.

Piet S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi dekor in al die vertrekke.

Alhoewel ons nie koud gekry het nie, sou 'n kaggel baie lekker gewees het.

Johannes P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, het basies net oornag daar.

Ons verblyf was kort, maar sal definitief weer van Skinkikofi gebruik maak. Baie interessante plekkie, baie inisiatief gebruik met die dekor.

Yvette B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B

Baie oulike interessante verblyf.

Alles skoon en netjies, en ek het die melk in die yskassie baie waardeer vir bietjie koffie! Goeie ligging. Sal weer hier oornag.

Alti K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alti K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig 'n goeie ervaring!

Ons sal Skinkikofi vir enige reisiger aanbeveel.

Rina C - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ondervinding.

Dekor baie oulik. 'n Warm bed en warm stort aangename mense en ondervinding.

Donelle B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unique, awesome and a definite must for those who appreciates vintage!!!!

An absolute wonderful time was had. The uniqueness of the place was fantastic. The Manager was friendly and helpful. Will definitely be going there again. An absolutely gem!!!! Was amazed at the decor.

Granville S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granville S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n verfrissende ervaring.

Sien die sterre hieronder.

Hanneli Z - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie aangenaam en interessante dekor. Ons is warm verwelkom en alles was goed georganiseer. Veilig. Heerlike ontbyt.

Nicolena V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Wat 'n pragtige plek vol interessante verrassings! Tematiese slaapplekke het ons beïndruk en die diens was puik! Heerlike ontbyte en die keurigheid was 'n groot pluspunt! Baie dankie vir al die vriendelikheid en gasvryheid van personeel!

Ingrid L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek!

The place to be ... ons kom seker terug!

Sandra V - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Sien die sterre hieronder!

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 40, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYmI3NDFmLTA3YzgtNGI4ZC04NzZjLTBiNTUwZmQ0NGIxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 52 5 1 5 40 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.76104157194 18.961594086977
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!