Gastehuis in Paarl

Skinkikofi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Corrie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en pragtig! Pragtige, netjies, baie veilig, naby goeie restaurante, sal aanbeveel vir almal. Elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus
Skinkikofi
Beste Corrie, Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is bly julle het julle verblyf geniet en julle het julle veilig en gemaklik gevoel. Ons waardeer julle aanbeveling en hoop om julle gou weer te verwelkom.

Lizelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gerieflik en uitstekend! Ons almal het vreeslik lekker gebly. Met die kinders reis ons baie en Skinkikofi is werklik een van die beste gastehuise waarin ons al gebly het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir alles. Hoop ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie oulike plek. Baie oulike plek. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Short but sweet stay. We just stayed for 1 night as we were watching a band play at Die Naguil across the road. The room was lovely and clean with air conditioning. We had no problem checking in and everything was exactly as it should be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Liefdevol, verwelkomend. Baie lekker gebly. Die kamers het 'n liefdevolle en verwelkomende atmosfeer gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Heerlik. Ons het regtig baie lekker gebly. Hulle kan gerus meer koffie in die kamer sit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacobus
Skinkikofi
Beste Marianne, Baie dankie vir julle terugvoer! Ons is bly julle het dit lekker geniet. Dankie vir die wenk oor die koffie – ons sal dit in ag neem. Ons hoop om julle weer te sien.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.4
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacobus
Skinkikofi
Beste Charnelle, Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Johann V
Kort verblyf
4.2
Nov 2025

Gerieflik en ideaal geleë. Gastehuis met gerieflike, mooi kamers naby KWV en Laborie wynkelders. Mooi omgewing en die Afrikaanse Taalmonument is net so oor die 4 km daarvandaan. Ook naby geleë aan ander fasiliteite soos Spar en 'n wonderlike vis & chips winkel wat dit op 'n outydse manier bedien - Cape to Rio. Ideale verblyfplek as jy 'n drawwer en bergfietsryer is, want die ligging is teenaan die gewilde roetes. Ontbyt word bedien by die Bootleggers, reg Skinkikoffi, en skep nogal 'n lekker, kalm ervaring met goeie kwaliteit ontbyt en koffie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacobus
Skinkikofi
Beste Johann, Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly jy het jou verblyf geniet en dat die ligging en ontbyt by Bootleggers jou goed geval het. Ons hoop om jou weer binnekort te verwelkom.

Lineese V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Juweel! Pragtige, netjiese, veilige verblyf. Alles wat jy nodig het vir 'n kort verblyf. Heerlik geslaap. Stil area. Veilige parkering.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Excellent, exactly as expected. Clean and comfortable as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacobus
Skinkikofi
Dear Willem, Thank you for your feedback. We’re glad your stay met your expectations and that you found the room clean and comfortable. We appreciate your comments and hope to welcome you back again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxOGVkZjQ2LTBlZWItNDVhZi05MDY4LWE2ZGFiNGJhNDVjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 40 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.76102819261 18.961330790444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang