+36

Skobbejak

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Kriedoring Street, Bekbay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Skobbejak is 'n bekoorlike gesinsvriendelike huis in Bekbaai, Paternoster, net 'n kort entjie van die strand af.

Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 5 badkamers. Die 2 slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die ander 2 koningingrootte beddens het. Die 5 badkamers is toegerus met 'n bad of 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea met 'n binnebraai en 'n TV, perfek vir vermaak. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek. Ander geriewe in die kamer sluit in lugversorging in sommige kamers en gratis WiFi.

Sommige kamers en die kombuisareas het direkte toegang tot die patio met buitesitplek, braaigeriewe en 'n sprankelende swembad. Gaste kry veilige parkering op die perseel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1933

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 33 Kriedoring Street, Bekbay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Kriedoring Street, Bekbay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd8c5b3c38d75de9ed96a0cb35feaaaa4921abb6132acdeb3760d32eae6231caffb804d3284635adc52f098a3fcaeba89a6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8) 33 Kriedoring Street Bekbay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.81138964429 17.884982917622
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang