Skoene Uitskop In Reebok

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skoene Uitskop In Reebok bied vakansieverblyf naby Mosselbaai en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende. Die woonstel is naby al die geriewe en die naaste swemstrand is net 4 km ver by Klein-Brakrivier.

Die privaat woonstel is op 'n residensiële erf geleë en spog met pragtige uitsigte op die Outeniekwaberge. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis het 'n outomatiese wasmasjien, yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

In die sitkamer is daar gemaklik sitplek, 'n stapelbed en 'n TV met DStv-kanale.

Daar is 'n braai-area waar gaste lekker kan kuier.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en daar is 'n alarmstelsel met 'n 24 uur-gewapende reaksiespan.

Slaapplek

'n Bespreking by Skoene Uitskop In Reebok sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skoene Uitskop In Reebok gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false