Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skoon Accommodation

Selfsorg
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Langs die bed is 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei en breekware. Die woonstel lei na 'n dek met braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek/geraas/steurnisse word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
'n Maksimum van 4 gaste word toegelaat. Net die aantal gaste vir wie daar bespreek is mag in die eenheid bly (Maksimum 2 gaste in eenheid 1 en 2 en 4 gaste in die hoofhuis).
Partytjies word nie toegelaat nie.
Eenheid 1 en 2 het elk 'n parkeerplek op die perseel. Die hoofhuis het 2 parkeerplekke op die perseel. Ander gaste mag nie op die perseel parkeer nie. Moet asb. nie op die bure se grasperk parkeer nie.
Sluit asb. al die deure, vensters en sekuriteitshekke wanneer julle die perseel verlaat. Basiese voorsorgmaatreëls en sekuriteitsreëls moet gevolg word om jouself en jou besittings te beskerm. Skoon Accommodation aanvaar geen verantwoordelikheid vir enigiets wat gesteel word gedurende verblyf nie.
Nelson Mandelabaai gaan deur 'n droogte en gaste moet asb. water spaarsamig gebruik.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Tref asb. reëlings vir kinders onder 3 jaar vir 'n bababed (linne vir die bababed word nie voorsien nie).
Breekskade is vir gaste se rekening. Rapporteer asb. enige breekskade.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Langs die bed is 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei en breekware. Die woonstel lei na 'n dek met braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek/geraas/steurnisse word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
'n Maksimum van 4 gaste word toegelaat. Net die aantal gaste vir wie daar bespreek is mag in die eenheid bly (Maksimum 2 gaste in eenheid 1 en 2 en 4 gaste in die hoofhuis).
Partytjies word nie toegelaat nie.
Eenheid 1 en 2 het elk 'n parkeerplek op die perseel. Die hoofhuis het 2 parkeerplekke op die perseel. Ander gaste mag nie op die perseel parkeer nie. Moet asb. nie op die bure se grasperk parkeer nie.
Sluit asb. al die deure, vensters en sekuriteitshekke wanneer julle die perseel verlaat. Basiese voorsorgmaatreëls en sekuriteitsreëls moet gevolg word om jouself en jou besittings te beskerm. Skoon Accommodation aanvaar geen verantwoordelikheid vir enigiets wat gesteel word gedurende verblyf nie.
Nelson Mandelabaai gaan deur 'n droogte en gaste moet asb. water spaarsamig gebruik.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Tref asb. reëlings vir kinders onder 3 jaar vir 'n bababed (linne vir die bababed word nie voorsien nie).
Breekskade is vir gaste se rekening. Rapporteer asb. enige breekskade.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei na 'n dek met braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek/geraas/steurnisse word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
'n Maksimum van 4 gaste word toegelaat. Net die aantal gaste vir wie daar bespreek is mag in die eenheid bly (Maksimum 2 gaste in eenheid 1 en 2 en 4 gaste in die hoofhuis).
Partytjies word nie toegelaat nie.
Eenheid 1 en 2 het elk 'n parkeerplek op die perseel. Die hoofhuis het 2 parkeerplekke op die perseel. Ander gaste mag nie op die perseel parkeer nie. Moet asb. nie op die bure se grasperk parkeer nie.
Sluit asb. al die deure, vensters en sekuriteitshekke wanneer julle die perseel verlaat. Basiese voorsorgmaatreëls en sekuriteitsreëls moet gevolg word om jouself en jou besittings te beskerm. Skoon Accommodation aanvaar geen verantwoordelikheid vir enigiets wat gesteel word gedurende verblyf nie.
Nelson Mandelabaai gaan deur 'n droogte en gaste moet asb. water spaarsamig gebruik.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Tref asb. reëlings vir kinders onder 3 jaar vir 'n bababed (linne vir die bababed word nie voorsien nie).
Breekskade is vir gaste se rekening. Rapporteer asb. enige breekskade.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 42, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c889b0a8c680ec5a830b31be135b94a4e2300f6f1762925ebdcd82ddd404fd5d7443bd69c39eb93486c3a7c115746f6a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 42 Marine Drive Schoenmakerskop 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.040185038621 25.539887448549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem