LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Strand Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Skulpdraai verwelkom jou by hul strandfront selfsorg akkommodasie, wat asemrowende uitsigte oor die baai bied.
Met die Suid-Atlantiese Oseaan net 50 meter van jou voorstoep af, kan jy wakker word met die geluid van branders wat breek. Dit is in 1955 gebou en is een van die oudste huise in Saldanha.

Skulpdraai bied 4 selfsorg-eenhede. Elke eenheid is privaat en het sy eie ingang. Elke eenheid het ook sy eie toegeruste kombuis (Eenheid A) of Kombuisie (Eenheid C en E) en eetarea.

Saldanhabaai is 'n veilige hawe waar jy 'n verskeidenheid watersport kan geniet, gaan stap of bergfietsry, die Weskus Fossielpark kan besoek, en die wêreld in blomseisoen van Augustus tot September tot lewe kan sien kry. Saldanha het 'n paar strandrestaurante en 'n koffiewinkel, 'n Spar, 'n dokterskamer en 'n apteek. Club Mykonos, Langebaan en Vredenburg is almal binne 15 minute se ry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Melinda V
5.0
Ek was by 'n byeenkoms van Jehovah se Getuies en kon goed uitrus saans. Ek het heerlik gebly, so lekker teen die see. Die huis is baie gerieflik en gr...
Sien meer
Sep 2026
Jason B
Saam met vriende
5.0
Lekker. Ja, het geen klagtes.
Aug 2025
Jacobus O
Saam met lewensmaat
4.6
Baie mooi uitsig oor die baai, ruim blyplek. Kostes kan verminder word. Baie gerieflik en goed toegerus. Paar dinge wat pla. My vrou bad graag en op d...
Sien meer
Feb 2025
Pieter W
Saam met lewensmaat
4.4
Aangename ondervinding gewees. Het lekker gebly, plek was baie skoon en netjies en redelik sentraal geleë.
Apr 2025
Brandon G
Gesin met klein kinders
4.2
Soos my lewensmaat gesê het, it exceeded her expectations. Ons het baie lekker gebly, die kinders het die see-uitsig geniet, hulle kon nie genoeg kry ...
Sien meer
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 4 Strand Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skulpdraai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 1 mens
Bespreek

4 Strand Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkODQ2YjgxLTQ5Y2ItNDM0OS04OTExLWVmOTg3NGQyMDkwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 1 mens 59 5 1 5 4 Strand Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.003822574948 17.947261333466
Soek in 'n groter streek