SkyView
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ethel-laan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SkyView is 'n knus selfsorg-kothuis met 'n privaat ingang op die eienaars se perseel in Northcliff, Johannerburg, en dit is die ideale plek vir oornagverblyf vir sakereisigers.
Die knus eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak is beskikbaar in die en suite-badkamer. Linne word voorsien.
Die eenheid het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, 'n skottelgoedwasser, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroë toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike banke en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, sowel as 'n etenstafel met stoele. Daar is gratis WiFi.
Veilige, beskutte parkeerplek en braai-geriewe is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Norman Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ethel-laan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink SkyView het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Northcliff Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ethel-laan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng