SlaapSpot 46
2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Slaapplek Street, Herold's Bay, 6615, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SlaapSpot 46 is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Heroldsbaai. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorp in die Tuinroete.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die oopplan-slaaparea bevat 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnenshuise braai en 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte geniet. Parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 1.9 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Oubaai Gholflandgoed, Map of Africa, Redberry Farm en naburige dorpe soos George, Glentana en Victoriabaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Emri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 46 Slaapplek Street, Herold's Bay, 6615, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Slaapplek Street, Herold's Bay, 6615, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang