Slakkepas 18

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Slakkepas 18 bied gehalte-verblyf in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos. Dit is sowat 10 km vanaf Velddrif en stapafstand vanaf die strand, talle doendinge en besienswaardighede.Langs die kompleks is daar 'n klein algemene handelaar met alles wat nodig is vir 'n selfsorg-vakansie.

Dié dubbelverdiepingeenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed, en suite-badkamer en 'n deur wat toegang bied tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolf, klein yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitkamer het oorgenoeg sitplek en 'n slaapbank vir 'n vyfde gas. DStv Premium is ook beskikbaar.

Daar is 'n onderdakpatio met 'n ingeboude braai wat gaste kan benut.

Die eenheid is troeteldiervriendelik, mits dit vooraf gereël word. Gaste het toegang tot 2 parkeerplekke en daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by Slakkepas 18 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Slakkepas 18 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R875 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false