Sleek Designer Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wale Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 388 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleek Designer Apartment is 'n moderne eenslaapkamer-eenheid in Mandela Rhodes Place, binne Kaapstad se kulturele kwartier en langs The Company's Garden. Die gebou kombineer erfenisargitektuur met kontemporêre interieurs en is binne maklike bereik van die stad se hoogtepunte geleë, net 10-15 minute se ry vanaf Tafelberg en die strande van Clifton en Kampsbaai.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix in.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe in die gebou, insluitend 'n swembaddek, gimnasium en veilige onderdakparkering. Bykomende geriewe sluit in onbeperkte vesel-Wi-Fi, lugversorging, 24-uur-sekuriteit met toegangsbeheer en die voordeel van geen beurtkragonderbrekings nie.
Linne, handdoeke en 'n aanvanklike voorraad tee, koffie, suiker en basiese stortgeriewe word voorsien. Addisionele skoonmaak- en wasgoeddienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Wale Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wale Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang