+25

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 74 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Sleep @ 74 bied verblyf in 'n stil buurt in Beaufort-Wes, 'n dorp in die hartjie van die Karoo. Hierdie geskiedkundige eko-toerisme stop is oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo en bied verskeie terreine met tekens van die Steentydperk, rotskuns, dinosourus fossiele en verskeie argitektoniese invloede.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaar se erf geleë. Dit het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in die eenheid. Ekstra geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Gaste kan die Karoo Nasionale Park besoek wat verskeie inheemse bok- en voëlspesies bied en 'n bewarea vir die bedreigde swartrenoster en oewerkonyn is. Doendinge in die omtrek sluit voetslaan, 4x4-roetes, wildkyk en geskiedkundige toere in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Erika S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike koel rusplek na lang pad. Ons het heerlik gebly na 'n lang pad. Die plek is goed toegerus. Baie dankie vir die lekker beskuit!
Jan 2026
Mulder V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Skoon, netjiese, goed toegeruste, veilige akkommodasie in 'n stil, rustige omgewing. Baie dankie, ons het lekker gebly.
Jan 2026
Marietjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, skoon, netjiese verblyf wat ek graag sal aanbeveel vir reisigers. Ja, dit was veilige, skoon, netjiese verblyf wat ek graag sal aanbeveel vir...
Sien meer
Des 2025
Hermanus N
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was aangenaam, sal weer van julle diens gebruikmaak. Ek was baie impressed met die plekkie, die omgewing is baie rustig, als baie netjies, en die ...
Sien meer
Des 2025
Edward S
Gesin met tieners
5.0
Goeie ligging en waarde vir geld. Lekker gebly. Alles was soos geadverteer.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 129

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 74 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sleep @ 74 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

74 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA519043ab14a503491e1d75cbf703677fc27f98b298ecab6e7e34aad05a6f2cc96220a05120cf301236df82e03cd422cffca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 74 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.351921 22.599764
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang