Sleep & B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marianne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie rustige omgewing. Modern, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Als was beskikbaar vir gemaklike verblyf. Lekker gebly, skoon, netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheslin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker rustige omgewing, kon lekker op die stoep sit en braai. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian T
1 nag
4.8
Mei 2025

Friendly, comfortable getaway close to Cape Town. Friendly and helpful owner. Wonderful room with all necessary accessories. Clean and comfortable. Affordable and off-street parking. Safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia A
1 nag
4.8
Feb 2025

Absolutely fantastic. It was a nice, peaceful atmosphere. I recommend it to anyone that needs a peaceful break away. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chevaan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Comfortable, convenient and well equipped. Very well equipped and furnished apartment. Modern and beautiful with easy access and good parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jade C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Awesome. Ek en my vrou het sleep and B baie geniet. Dit was perfect vir ons, baie naby aan die Kaap. Al die klein probleem wat ons gehad het, was met die WiFi wat maak dat ons nie lekker TV kon kyk nie, omdat dit baie stadig was. Maar anders as dit, 10/10 vir sleep and B. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Selma M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Restful, calm, relaxing. If you need some R&R, this is the place to go! Everything in the unit that is needed to not go out. Those pillows are heavenly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia A
1 nag
5.0
Jun 2024

Absolutely amazing. Dit was 'n waarde vir die geld. Dit was 'n baie rustige atmosfeer. Ek het die stilte baie geniet te midde van die stad se lawaai. Ek sal enigeen aanbeveel om Sleep &B te besoek. Julle sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cinette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker gekuier. Baie lekker gebly! Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vineyard Street, Philadelphia, 7304, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6beb4333e8fbdcff220dd5c2a694515c7f02a0f29275920ce610314d12b6b629e55878fbab521e352e3bd0267024eb3e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Vineyard Street Philadelphia 7304 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.667713245555 18.58012479096
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang