Sleep Tight Overnight
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestertonstraat 49, Stilfontein, 2551, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleep Tight Overnight is op die eienaar se eiendom in Stilfontein en bied gerieflike, privaat verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, paartjies en oornag gaste.
Die woonstel het sy eie privaat ingang met 'n dubbelmotorafdak en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aantrekkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar kan 'n kampbed vir 'n kind gereël word.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n etenstafel.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is op die perseel, reg voor die eenheid beskikbaar.
Die woonstel is naby geriewe soos die winkelsentrum, polisiestasie, skole en hospitale.
Stilfontein is in wese 'n myndorp, daarom is 'n vinnige besoek aan hierdie dorp 'n ideale manier om meer uit te vind oor goudmynbou in die land. Stilfontein bied fassinerende toere, insluitend om te kan sien hoe goud gegiet word. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan en fietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Chestertonstraat 49, Stilfontein, 2551, Noordwes
- Gaste dink Sleep Tight Overnight het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilfontein Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestertonstraat 49, Stilfontein, 2551, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom