Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleepers Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 28 resensies vir Sleepers Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Willem-george S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem-george S
Enkelreisiger

Gemaklik verblyf.

Ek het lekker gebly. Die omgewing het bietjie onveilig gevoel, maar die eienaars het voorsien vir dit met sekuriteitshekke.

Desrick E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desrick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig 'n heerlike stil en netjiese plekkie.

Baie dankie vir die ekstra moeite om my voertuig te kom akkommodeer asook ons tyd van aankoms. Goeie diens.

Melanie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie J
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon, aaklige parkering.

Die kamer en badkamer is baie netjies en silwerskoon, maar die parkering is werklik 'n baie groot probleem. Daar was nie genoeg parkering vir almal nie. Omdat die leefarea en kombuis gedeel word, is daar ook nie genoeg plek in die yskas en vrieskas nie. Die mense het ook baie geraas en gekuier. Die voordeel is dat die prys nie so duur is nie en daar is sterk WiFi en aircon.

Michelle I - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle I
Gesin met tieners

Aangenaam.

Vriendelike diens - die eienaar het uit hul pad gegaan om alles maklik en gemaklik te maak. Baie dankie daarvoor! Kamer is gemaklik, skoon en netjies. Veilige parkering.

Moeketsi M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Moeketsi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what we expected.

The venue was for four people and not two couples as we thought. No facilities for self catering.

John N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John N
Besigheidsreis

Onsmaaklike begin.

Sleepers is die enigste agentskap wat vra vir 'n uitgerekte bewys van betaling. Dis absoluut snert. Ek was by Sabi en het net my bewys van betaling gestuur. Ek dink dis belaglik en wil nie hoor hoe julle baie oneerlike gaste kry nie. Doen die publiek 'n guns en kyk self op julle bankstate of die geld betaal is of nie. Moet dit nie op die publiek se skopuers plaas nie! Moet my asb. nie om verskoning vra nie!

Samuel K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel K
Gesin met klein kinders

Perfect.

Swimming pool needed.

Belinda R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Belinda R
Gesin met klein kinders

Teleurstellend en ongemaklik.

Daar was geen opwasbak nie en geen toegang tot 'n kombuis nie.

Deon B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike outydse verblyf.

Gemaklike verblyf en skoon. Sal graag bedlampies wou gehad het maar andersins niks om oor te kla nie.

Sleepers Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons werk aan die bedlampie idee!

Sleepers Guest House
Rumbi M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rumbi M
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful.

We arrived on a particularly hot day and the host pre-cooled the rooms for us. The facility was very neat and clean. Well done for brilliant service!

Herman B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskik om lekker te slaap.

Vriendelike ontvangs (selfs die hondjies was bly om ons te sien), Heerlike bed om op te slaap, Genoeg goeie kitskoffie. Sal vir seker weer hier kom slaap.

Alice P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice P
Gesin met tieners

Ons het op pad terug van die Weskus hier 'n lieflike rusplek gevind om te oornag.

Die eenheid was baie netjies, gemaklike beddens, heerlike koekies saam met ons koffie geniet die oggend voor ons weer vertrek het. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer hier oornag indien ons die lang pad aandurf en 'n rusplek benodig.

Martin G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker dankie.

Sal enige tyd iemand aanbeveel om daar te oornag. Dankie vir die geleentheid dat ek daar kon oornag.

Petra V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, heerlike kos, en lieflike, gasvrye mense.

Ons is warm ontvang en daar is werklik moeite gedoen met die heerlike maaltye. Sal hulle enige tyd weer besoek.

Bernice L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice L
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer, vriendelike mense, word definitief aanbeveel.

Baie lekker gebly, stil en rustig en baie netjiese en mooi plek om te bly.

Priscilla M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay at Sleepers Guest House.

My stay at Sleepers Guest House was great. Their service is excellent.

, Johan D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
, Johan D
Gesin met tieners

Dit was heerlik dankie.

Ons was hartlik ontvang. Alles was netjies en skoon en braaigeriewe was mooi voorberei. Die verblyf was regtig aangenaam. Ons sal vir seker weer 'n draai maak by Sleepers Guest House.

Priscilla M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Sleepers Guest House was great.

We enjoyed staying at Sleepers Guest House. Our host was very welcoming and friendly. Although it was hard to locate the place, we eventually found it. I would suggest they put a board up that indicates where they are.

L. G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L. G
Saam met vriende

Boeregasvryheid in Bloemhof.

Hierdie is 'n ideale oornagstop vir die langpad. Kamers het al die basiese geriewe wat nodig is en is skoon en netjies. Die lugversorger help om teen die winterkoue te beskerm. Ons het aandete bestel en was nie teleurgestel nie. Die stewige bord boerekos het heerlik gesmaak na die langpad. Daar is tot nagereg gewees!

Greta J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greta J
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Skoon.

Vasil R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasil R

Incredible adventures with my friends.

See stars.

Sleepers Guest House se terugvoer

Thanks! You were the perfect guests.

Sleepers Guest House
Anita L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Gesin met tieners

Waarde vir geld en baie netjies.

Was baie netjies. Eienaars is baie vriendelik en aangenaam.

Lindi B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B
Gesin met tieners

Fantasties!

Wow, wat 'n aangename, stunning gastehuis, en sout van die aarde mense wat ons met ope arms ontvang het. Baie dankie!

Sleepers Guest House se terugvoer

Aangename gaste maak dit vir ons ook 'n belewenis om nuwe vriende te ontmoet.

Sleepers Guest House
Renier S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Skoon en netjiese basiese verblyf.

Elsabe N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe N
Gesin met klein kinders

Dit was 'n pragtige plek, ons het lekker gerus.

Pragtige plek. Eienaars/opsigters het ons so welkom laat voel en ons ontbyt daar was uit die boonste rakke. Ons sal vir seker weer gaan.

Sam K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sam K
Gesin met klein kinders

Felt very unwelcome.

I felt very unwelcome - almost as if the owner had done me a favour by allowing me to stay there.

Celia B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia B
Besigheidsreis

Lekker gebly. Ontbyt is puik en op tyd.

Die kamer was op die eerste verdieping en is bietjie lastig om bagasie op en af te dra. Die kamers is gerieflik maar WiFi het nie gewerk nie. Anders was my verblyf aangenaam.

Louis D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid soos baie min ander plekke.

Vriendelikheid, gerief met een geweldige groot kamer. Groot koelkas om te gebruik met heerlike koel water, koffie en tee met geweldige groot glashouer vol heerlike soet happies. Aandete was vir 'n koning, heerlik en ontbyt was perfek soos versoek. Internet was 100% goed en motor veilig agter staalheining. Dan moet ek dit tog noem, die twee vriendelikste honde.

Vanaf
R710
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R710
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 61, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOGE2YmM5LTFmN2QtNGEzYS1iMzNkLTQ5Nzg4MmExZjlhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 61 Bloem Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.647842 25.60679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem