Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleepers Guest Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 73 resensies vir Sleepers Guest Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Thembelihle M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembelihle M
Enkelreisiger

I will be using it when we return.

I enjoyed my stay. However, there were no chairs.

Boet P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Boet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon slaap en weer ry.

Te min kussings. Die lugversorging se afstandbeheer werk nie. Sien die plek is in die mark om verkoop te word.

Rolien B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien B
Gesin met klein kinders

Voldoende oornag verblyf | Lekker kos.

Die akkommodasie was eenvoudig, maar skoon en netjies. Ons het alles gekry wat ons nodig gehad het vir die aand. Die beddegoed was nie wit soos beloof nie, maar steeds skoon en die kleur het ons nie gepla nie. Ek het dit net opgemerk omdat die oorsig dit pertinent noem. Die aandete en ontbyt was regtig uitstekend. Ons moes wel ry en dit gaan eet by 'n ander plek, maar dieselfde eienaars.

Deon V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Enkelreisiger

Rustig en veilig.

Kamer is netjies. Yskas in goeie werkende toestand. Linne is skoon en netjies. Lugversorging 'n groot pluspunt. Sal beter sport- en TV-kanale verkies. Veilige parkeerplek vir voertuig en sleepwa.

Izak G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Izak G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en bekostigbaar.

Tevrede met oornag verblyf.

Riëtte N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte N

Skoon en gemaklike verblyf.

Kamers is gemaklik en gerieflik en word daagliks skoongemaak. Indien vooraf gekommunikeer word soos wat ons het, sodat jy weet watter geriewe beskikbaar is, maak dit jou verblyf net soveel beter. Tannie was elke keer behulpsaam en baie vriendelik. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie.

Joseph L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph L
Besigheidsreis

They went out of their way to be helpful.

Our team ended up arriving very late, and they gave them a number to call when they were close, and let them in after 10pm. They really enjoyed their stay and the breakfast they received set them up for another long day.

Johan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Die akkommodasie is netjies en skoon. Die tuin is baie netjies en ons kon lekker ontspan. Veilige parkering bied gemoedsrus. Ons het 'n besonderse en lekker aandete aan huis van die gasheer en -vrou geniet.

Boyd S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boyd S
Saam met vriende

Net geskik vir oornagslaap.

Vir so 'n klein dorp met min oornagblyplek het ek net bietjie meer verwag. Daar is beperkte eetplekke in Bloemhof dus moet mens iets aankoop by die klein supermark. Om iets by die kamer dan te eet is nie moontlik nie - daar is geen eetgerei nie (daar is wel 'n mikrogolfoond, vir wat weet mens nie), 'n yskas, 3 koppies met plastiek teelepels en 3 glase en koffie is wel daar. As daar miskien papierborde verkaf was, sou dit help. Noodlig vir loadshedding was beskikbaar. Beddens was gemaklik. Kamer was skoon. Aanbeveel net vir oornagslaapplek.

Ursula V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula V
Saam met vriende

Een aand oorgeslaap op pad huis toe. Ons was goed ontvang.

Skoon en netjies. Gasheer vriendelik. Baie oulike plek.

Gerhard V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard V

Het net oornag.

Netjies en skoon, maar overpriced. Kan drinkwater. Aircon vir die koue/hitte. Stortkop spuit al sy druk by die kant uit. Geen bedkassie lampies. Geen spieel in die badkamer. Geen backup van enige aard vir beurtkrag.

Judy J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Goeie oorslaap.

Goeie oorslaap vir een aand.

Neels V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels V
Saam met vriende

Lekker

Lekker plekkie gewees dis net 'n jammerte geen buite-stoele of 'n besem en skoppie binne die huisie nie, want daar is baie miere ek sal ook net voorstel vir 'n paar eetgerei vir mense wat wil braai.

Marlene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Saam met vriende

It was cosy and lovely hosts.

Spacious and comfortable accommodation and room had aircon.

Tersia B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel of ons al lank familie is.

Ons het dit regtig baie geniet.

Marius B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Enkelreisiger

Vir 'n kort oornag, gerieflik.

Pad na die plek baie sleg. Vriendelike ontvangs en die kamer was netjies en skoon. Miere ietwat van 'n probleem.

Llandré L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Llandré L
Enkelreisiger

Uncomfortable.

The beds have mattresses as thin as paper. The room was not cleaned, and the bathroom had a foul smell. The room had no cutlery to even make the coffee provided (no cookies like in the picture). All and all a very unfortunate mistake.

Ester V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ester V
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Beddegoed was oud en uitgewas, geen bedlampies soos op foto's, miere het ons weggedra en geen Doom of gif om hulle bietjie te beheer nie. Huisie was mooi skoon.

Anin C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige nag.

Buks het ons ontvang en is 'n baie vriendelike en aangename persoon. Die kamer was skoon maar het 'n gevoel van verwaarlosing a.g.v. die beddegoed. Nuwe kussings en linne is beslis 'n moet. Kan regtig doen met bedlampies. Voel eerder asof dit oornagveblyf vir werkers is en nie regtig vir toeriste bedoel is nie. Die bed was kliphard en die kussings knopperig.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Ons is besig met opgradering van beddens, linne en kussings. Jammer as jy nog 'n ou kamer gekry het. Dit gaan maar stadig, Covid het hard geslaan. Bedlampies is 'n ander probleem en moet ingebou word, want dit word gebreek en weggedra. Groete

Sleepers Guest Lodge
Anton B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton B

Baie swak pad. Beurtkragprobleme. Swak selfoonopvangs.

Pad na die lodge was swak. Geen selfoonopvangs tydens beurtkrag nie.

Melanie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het reeds 'n vorige keer hier oorgeslaap, en soos met ons vorige besoek het dit alles gehad wat moeë reisigers nodig het: yskassie, bed om op te slaap, en badkamer met lekker warm water. Baie dankie, dit het ons lang terugtog met 'n goeie nagrus 'n bietjie makliker gemaak.

Martie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en vriendelike personeel.

Ek sal voorstel dat die bestuur aandag skenk aan die netheid van hul beddegoed en handdoeke. Die yskas was ook nie skoon nie. Ons het net oorgeslaap tydens 'n familiebesoek en was oor die algemeen baie tevrede met ons besoek.

Carl D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjie en skoon.

Gasheer baie gaaf en bedagsaam. Die kamer het net bedlampies gekort, verder was dir perfek. Seker fout met die bed lampies gewees. WiFi 100% gewerk. TV is ook goed.

Tokelo F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tokelo F
Gesin met klein kinders

Good.

The place could do more to improve the WiFi service as it keeps going on and off. Besides that, everything was great about the place.

Tony B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, comfortable and fantastic food.

Very peaceful accommodation with simple but comfortable rooms. The evening meal is fantastic and should not be missed.

Bernard P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Rene T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar vir oorslaap.

Geen warm water in die oggend van ons vertrek.

Nico E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E
Saam met vriende

Baie gerieflik en baie mooi kamer, met als wat 'n mens nodig het.

Ruim kamer, baie gerieflik.

Gail D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gail D
Saam met eggenoot / lewensmaat

One nighter.

Lovely hosts, fundamentally everything you need. It would have been nice to have used one of the tables in the garage with two chairs to have our meals on, on the lawn.

Marina F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Netjies en skoon. Geen probleem.

Andrew B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Very convenient and comfortable room. The facility was immaculate.

Perfect place for my overnight stay.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us.

Sleepers Guest Lodge
Hannelene S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelene S
Saam met vriende

Wonderlik.

Baie dankie tannie Trix en oom Buks ons het dadelik welkom gevoel en heerlik geëet. Gasvryheid uit die boonste rakke. Sal beslis 10000% aanbeveel.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie.
Ons waardeer dit baie.

Sleepers Guest Lodge
Elizabeth Jc B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth Jc B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies en praktiese oornagverblyf.

Pragtige grasdak huisies, binne net die noodsaaklikste. Ongelukkig geen wasbak om skottelgoed te was. Ons het egter heerlik gebraai by groot tafel en stoele buite. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Andrew M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, aangenaam.

Sal graag die volgende aanbeveel: Stoele in die eenheid. Bedlampies vir die wat wil lees. Eetgerei soos bv. borde, messe en vurke.

Naomi K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi K
Gesin met tieners

Netjies en goeie waarde vir geld.

Netjies en goeie waarde vir geld vir mense op reis wat oornagplek soek.

Maria J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Maria J

Stil, veilige omgewing.

Die plek is netjies, vriendelik, stil en veilig. Die beddens is ‘n nagmerrie uit ‘n strafkamp! Ek het nog nooit in my lewe so ‘n harde, ongemaklike bed gesien nie! Kan werklik nie glo dat enige iemand daarop rustig kan slaap nie. Dit is die enigste rede waarom ek hulle nie meer sterre kan gee nie. Ek sal dit vir niemand aanbeveel nie. Enige slaap was bykans onmoontlik.

David J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location for an overnight transit stop.

We were doing long trips and needed a comfortable, clean and convenient one night stopover. Sleepers provided all that we expected.

Kyle R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle R
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Het vreeslik lekker gebly, heerlike ontbyt die oggend geëet en was so gasvry, selfs met al die geraas van ons kleintjies. Sal definitief weer daar draai maak en beveel dit hoog aan!

Sheroda N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheroda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight accommodation with wonderful hosts.

The place was very functional and super clean. The hosts were very friendly and helpful. The place has everything you need for an overnight stop off.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte oornagverblyf met wonderlike gashere.

Die plek is baie funksioneel en baie skoon. Die gashere is baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek het alles wat mens van oornagverblyf kon vra.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Christine L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n oulike plek om oor te bly. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat rus en vrede soek. Die eienaar se ouers het vir ons kom oopsluit en is baie vriendelike mense. My hondjie was ook meer as welkom. Beslis die moeite werd vir diegene wat met hulle troeteldiere rondry soos ons. Omdat ons die heel dag op die pad was, het ons aandete bestel en wat 'n verassing. Die kos was heerlik, goed voorberei, baie goedkoop en meer as genoeg vir ons.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie julle twee! Ons waardeer sulke aangename gaste.

Groete,
Sleepers Guest Lodge

Sleepers Guest Lodge
Gerhard J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie goeie waarde vir geld.

Ons het 'n hartlike ontvangs gehad, baie vriendelike eienaars. Geriewe is mooi skoon en daar is alles wat nodig is om 'n mens se verblyf gemaklik te maak. Ek kan Sleepers hoog aanbeveel vir enige een wat oornag verblyf in Bloemhof soek. Baie goeie waarde vir jou geld.

Louis V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, maar mikrogolfoond sonder eetgerei.

Sien sterre.

Justin M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Stil en rustig. Alles wat benodig word.

Deon U - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Baie vriendelike diens ontvang. Die kamers wat goed ingerig. Sal definitief weer gebruik maak van Sleepers Guest Lodge.

Elizabeth N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Gesin met klein kinders

Friendly and helpful host.

Enjoyed our stay, we felt safe. The host was friendly and very helpful. Free WiFi was tops.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
Jakkals S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jakkals S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie lekker nie.

Ons was vir ongeveer een en 'n half uur sonder krag. Eers daarna is 'n kragopwekker aangeskakel. Ek voel dat eienaars/bestuurders van gastehuise/blyplekke hierop voorbereid moet wees en betyds aksie moet neem. Ons het nie lekker geslaap nie, want die matrasse is nie van 'n goeie gehalte nie.

Tersia L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia L
Gesin met tieners

Vriendelike diens!

Krag in dorp was vir twee dae af, maar lodge het kragopwekkers gehad! Baie vriendelike diens en heerlike kos! Was my vierde besoek en sal beslis weer daar tuisgaan.

Mike H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil omgewing.

Pragtige nuwe skoon plekkie om te oornag.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Mike!

Sleepers Guest Lodge
Jan N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf vriendelike ontvangs.

Kamers baie netjies. Bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering. Heerlik gerus na lang rit.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, Jan.

Sleepers Guest Lodge
Charnez J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnez J
Gesin met klein kinders

Uitstaande verblyf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Baie netjiese verblyf. PJ gaan uit sy pad om 'n mens te help.

Liz R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gasvry en behulpsame verblyf.

Die gastehuis kan ons enige tyd aanbeveel. Ons het baie laat ingeboek en nog steeds is ons vriendelik verwelkom. Baie skoon en netjies en ontbyt was heerlik, baie dankie. Veilige parkering, baie goeie waarde vir geld.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie Dankie Liz!

Sleepers Guest Lodge
Aneli D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneli D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik ontvang deur eienaar en skoon gerieflike verblyf.

Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Hy het selfs gesorg dat ons 'n badjie kry om die baba in te bad. Ons sal weer daar tuisgaan indien ons in die rigting reis.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Aneli.

Sleepers Guest Lodge
Nomalanga T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomalanga T
Saam met vriende

Great.

Great hospitality and value for money! Thank you PJ!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik.

Heerlike gasvryheid en waarde vir geld! Dankie PJ!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Thank you Noma!

Sleepers Guest Lodge
Annatjie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis na lang reis in koel kamer.

Het lekker geslaap sou bly gewees het as daar meer koffie beskikbaar was, het die koffie wat daar was gebruik toe ons inboek en toe nie koffie gehad vir volgende oggend nie. Plek was baie skoon.

Nick R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick R

Friendly host, clean comfortable beds, hot shower, everything needed for a sleep over.

See stars.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Thank you Nick!

Sleepers Guest Lodge
Elisma O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice!

Baie lekker gebly, skoon en netjies! Ook lekker koekies saam met die koffie.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Elisma!

Sleepers Guest Lodge
Joan A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Na 'n lang dag op die motorfietse, was ek verras met ons aankoms. PJ het vriendelik verwelkom. Kraakvars spierwit beddens en lugverkoeling het my nog meer tuis laat voel. Baie dankie PJ!

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Joan! Dit was heerlik om jul te kon akkommodeer.

Sleepers Guest Lodge
Patricia T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Patricia T

Fine (nothing special) for an overnight stay if you survive the potholes to get there!

We asked beforehand for dinner and breakfast. These meals were set out very nicely in a large room - the dinner was very delicious and excellent value. However the breakfast was very disappointing for the price. We were there when there was heavy rain and we had water dripping slowly onto the bathroom floor - the owner was grateful for us mentioning this and no doubt this has subsequently been rectified. The potholes on the roads to get to Sleepers Guest Lodge are obviously not the fault of the Lodge but they are so bad that I would not recommend staying there.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Hi Patricia,
Thank you for your feedback. I am sorry to hear that breakfast was not up to your standard, I strive to deliver the best quality what our small town has to offer produce wise, with the best price in mind.
After heavy rains the leak in the room has been repaired promptly.
As for the potholes - I apologies on behalf of my local municipality for not being able to maintain our town's roads. It is a struggle that every resident need to live with every single day, driving the same roads on a daily basis. And because of the state of the roads I phoned you before hand as I do with other guest to warn them, to drive slowly and carefully when entering Bloemhof (especially when it rained and the potholes are filled with water),as it is nót only the road to Sleepers Guest Lodge, but the town as a whole.
Once again, my sincerest apologies.
PJ Smook

Sleepers Guest Lodge
Fanie P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie potensiaal met vriendelike diens.

Die eienaar is steeds besig om die plek op te gradeer, en dit lyk of hy weet wat hy doen. Die netheid waarmee beddens opgemaak word kan verbeter en sommige kliënte sal teleurgesteld wees omdat hulle nie hulle TV-programme kan volg nie, maar die verskeidenheid rolprente wat in die kamers gesien kan word kan met 'n paar tegniese verbeterings 'n goeie plaasvervanging vir TV wees. Die belangrikste is: PJ (die eienaar) is sterk ingestel op die gerief en tevredenheid van sy kliënte.

Corrie J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie J
Gesin met klein kinders

Foutiewe dreine het ons ervaring negatief beïnvloed.

Kamer was baie bedompig met slegte reuk a.g.v. foutiewe dreine. Ek beveel aan dat dit herstel word. Kraan is reg voor die deur na die kamer wat veroorsaak dat gaste deur modder stap tot in kamer.

Santie L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santie L

Waarde vir geld.

Lekker lugverkoelde kamer met wit beddegoed. Sal beslis dit aanbeveel.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie!

Sleepers Guest Lodge
Johan F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Baie vriendelik, hulpvaardig en lekker geslaap.

Was vriendelik ontvang en het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.

Peter N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ekonomies.

Bekostigbare, skoon, netjiese oornagverblyf. Stil omgewing. Kry waarvoor jy betaal.

Linda D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy het alles wat nodig is vir jou oornagverblyf. Ons was moeg gery en kon heerlik ontspan met 'n fliek.

Die slaapplek was netjies en skoon. Spierwit handdoeke word voorsien. Die plek is goed toegerus met alles wat jy benodig vir die nag. Dankie vir die lekker koekies. Na die droë winter het dit boonop saggies gereën op Bloemhof.

Shereen S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen S

Baie aangenaam en rustig - niks het ontbreek nie.

Voorwaar 'n tuiste waar jy jou batterye kan herlaai. Ons het ook ontbyt en aandete daar gehad en dit was van hoogstaande gehalte. Ons sal beslis weer gaan kuier. PJ is 'n uitstekende gasheer. Dis 7 km vanaf Bloemhofdam en ek hoop om weer 'n draai te maak wanneer die dam vol is.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Shereen!

Sleepers Guest Lodge
Tersia L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia L
Gesin met tieners

Netjies en gerieflike oornagverblyf.

Baie netjiese, skoon en gerieflike oornagverblyf. Sal beslis weer van hul geriewe gebruik maak. Vriendelike ontvangs laat mens sommer tuis voel.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie (Juffrou) Tersia.

Sleepers Guest Lodge
Jacoba V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is uitstekend vir 1 nag se oorslaap.

Die ontvangs was uitstekend so ook die reëlings vir as ons na 19:00 sou opdaag. Geen klagtes.

Flip V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Flip V
Saam met vriende

Die verblyf was netjies, skoon en aangenaam.

Die ontvangs deur JP was baie goed en hy het aan al ons verwagtinge voldoen. Daar was selfs braaigeriewe met hout asook 'n eetkamer met eetgerei indien benodig. Die kamers was skoon en netjies.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie!

Sleepers Guest Lodge
Ciska D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en veilig. Netheid van hoogstaande gehalte.

Ek sal dit vir enigeen aanbeveel.

Gerlene K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie verblyf is uitstekende waarde vir geld en die ontvangs was van hoogstaande gehalte.

Ek sal enigiemand aanraai om van hierdie verblyf gebruik te maak want nie net is dit waarde vir geld nie maar die netheid van die eenheid was onberispelik en die persoonlike ontvangs deur die eienaar het dit so aangenaam en "maklik" gemaak. Hy het regtig uit sy pad gegaan vir ons en dit is nie iets wat 'n mens maklik vind nie. Uitstekend! Uitstekend!

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Gerlene!

Sleepers Guest Lodge
Aat R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aat R

Was aangenaam verras met die gasheer se ontvangs.

Sleepers se gasheer is 'n juweel van 'n persoon. Vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Sleepers Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Aat & Harriet!

Sleepers Guest Lodge
Vanaf
R710
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R710
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hutchinsonstraat 2, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNTQwY2RmLTI3ZTQtNDU1Zi05ZmM3LTBmMzY3ZmU1NGE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 3) 73 5 1 5 2 Hutchinson Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.648175098355 25.609487593174
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem