+18
Hotel in Colesberg

SleepOver Colesberg

  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the N1 Erf 2165, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

SleepOver Colesberg bied gaste veilige, gemaklike en bekostigbare verblyf in Colesberg, 'n dorp in die Noord-Kaap. Dit is die ideale oornagplek vir padreisigers, sakereisigers en langafstandbestuurders.

Die eiendom beskik oor 20 kamers met lugversorging, elk met 'n en suite-badkamer, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n werkstasie. Gaste trek ook voordeel uit gratis veilige parkering, 24-uur-sekuriteit, daaglikse skoonmaakdienste, 'n restaurant op die perseel, 'n gelisensieerde kroeg en 'n geriefswinkel.

Gerieflik geleë naby Gariepdam, die Colesberg-Kemper Museum en Ouma Millie se Padstal, is SleepOver Colesberg die betroubare, begrotingsvriendelike oornagplek in die Karoo.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadine L
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek geleë vir oorslaap. Skoon en netjiese verblyf.
Des 2025
Pieter E
5.0
Uitstekend. Ongelooflik netjies en veilig en ruim.
Des 2025
Francios J
Saam met lewensmaat
5.0
Teen die hoofweg, gerieflik. Baie behulpsaam. Sal weer daar gaan bly. Skoon, netjies, vriendelike diens, aircon werk, beddegoed skoon - was 'n plesier...
Sien meer
Des 2025
Naomi D
Saam met vriende
5.0
Dit is netjies en veilig. Ons het lekker geslaap, die plek was skoon, netjies, veilig.
Des 2025
Michelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Lekker oornag oppad Kaap toe. Dié restaurant was ook gerieflik en dié kos was lekker.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 457

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the N1 Erf 2165, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink SleepOver Colesberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the N1 Erf 2165, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3524e564aa4b96e02ffa31696aca0a85316839f7f78e0938bce08b873c5845b28f375e4a068be6ac32144753e0bf26fd125?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Off the N1 Erf 2165 Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.727396523271 25.080747753382
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang