Sleepwell BnB
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunnyside-weg 81, Amalinda, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleepwell Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë. Die kamers is ruim en gerieflik en ideaal vir enige besigheidsreisiger of vakansieganger. Sleepwell Bed and Breakfast is net ‘n kort entjie se ry van die strand af.
Elke kamer het ’n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, ’n televisie met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang. Daar is ’n groot tuin met ’n pragtige swembad en braaigeriewe waar gaste kan ontspan. ’n Veilige parkeerruimte agter ’n afstandbeheerde hek word voorsien.
Sleepwell Bed and Breakfast is ook naby aan plaaslike restaurante, koffiewinkels en winkelsentrums.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Gratis WiFi
- WiFi
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mrs Nontembiso Muriel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Sunnyside-weg 81, Amalinda, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Gaste dink Sleepwell BnB het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunnyside-weg 81, Amalinda, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom