Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleepy Tides

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Crassula-weg 13, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sleepy Tides is in die bekoorlike woonbuurt Tableview, Kaapstad geleë. Dit is 'n lieflike toevlugsoord wat slaapplek aan 2 gaste bied.

Dié ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, oond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar en dit werk ook tydens beurtkrag. Gratis, veilige parkeerplek agter geslote hekke is beskikbaar.

Daar is verskeie restaurante en winkels naby hierdie verblyf, so gaste kan die omliggende area tydens hul verblyf verken en geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Sleepy Tides sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Crassula-weg 13, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Crassula-weg 13, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a437bd7fa5bcb0ca6a477029001b0267c5226c6a948505012ab39d22baead7bb9b3f5698296a2dfb22672ca1c8df31410d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 13 Crassula Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.8197674 18.4827589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem