Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SlipAway 9 Pentelbury's Place

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R820 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel maak gebruik van koopkrag. Gaste is verantwoordelik vir die elektrisiteitsverbruik tydens verblyf. Vir gerief, sal daar ongeveer 100 eenhede elektrisiteit gelaai wees op die meterboks voor aankoms. Gaste vul die addisionele verbruik self aan.
Daar mag op enige gegewe tydperk, nie meer as 4 gaste in die woonstel oornag nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Geen rook word in die woonstel toegelaat nie.
Die badhanddoeke mag nie gebruik word as swemhanddoeke nie.
Alle vensters en deure moet asseblief toe wees wanneer nie in die woonstel. Die Strand is bekend vir die wind wat skielik sterk begin waai en kan skade tot gevolg hê.
Geen geraas of harde musiek.
Stiltetye is tussen 22:00 en 08:00.
Geen nat voete in die hyser.
Geen wasgoed of handdoeke mag oor balkonreëlings gehang word.
Moet asseblief geen kos, sigaret of enige items oor balkon reëling gooi nie.
Neem asb. kennis dat gaste nie op 25 en 26 Desember en 1 Januarie kan inboek nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pentelbury's Place, Pickle-straat 14, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88f417902a256a30a5398bc2fc3ad8fa2ce2d9d94adbd8bea87c7664140f5e7a72dbbd34f255f6ca393affd1beb98e99b184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Pentelbury's Place 14 Pickle Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.116913552926 18.827773426984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem