+13
Selfsorg in Overberg

Countryside Container Home

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 213 Farm Portion 92, Baardskeerdersbos, Overberg, 7271, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Countryside Container Home is 'n lieflike en knus pod wat van 'n skeepsvraghouer gebou is. Dit is in die middel van die Overbergse platteland en word omring deur plase. Die plaashuis is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na rustige oornagverblyf naby Baardskeerdersbos.

Die pod beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n rusbank geskik vir 1 kind. Die pod bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskassie, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die onderdakstoep lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n stoep met 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Heinrich S
Saam met lewensmaat
5.0
Peace and quiet. Pleasant and peaceful stay. Super quiet. Enjoyed the stay with my wife. Will come back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Robin S
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommended. Peace and tranquility, but still only 20 min from the nearest seaside.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Fawzia J
Saam met lewensmaat
5.0
A magical experience. We had the most delightful stay, with breath-taking views, sounds of nature and farmlife surrounding us. The cont...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Corine H
Saam met lewensmaat
5.0
The best breakaway stay by far! This is by far the best stay we've had in ages! The owners are very friendly, accommodating and always ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jj S
Saam met lewensmaat
5.0
Great getaway from the city. Absolutely wonderful and peaceful environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 213 Farm Portion 92, Baardskeerdersbos, Overberg, 7271, Wes-Kaap
  • Gaste dink Countryside Container Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

213 Farm Portion 92, Baardskeerdersbos, Overberg, 7271, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA755f5eafdfa095ce063805292c9174a632b1ccc9d810c2b5d9626cec40f5dc57465d52cdb263fc9ac835b7381b2ddbdf41a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 213 Farm Portion 92 Baardskeerdersbos 7271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.599245037234 19.569350421951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang