Slow Track Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 213 Erfdeel 92, Baardskeerdersbos, Overberg, 7271, Wes-Kaap
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Slow Track Farm is 'n lieflike en knus pod wat van 'n skeepsvraghouer gebou is. Dit is in die middel van die Overbergse platteland en word omring deur plase. Die plaashuis is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na rustige oornagverblyf naby Baardskeerdersbos.
Die pod beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n rusbank geskik vir 1 kind. Die pod bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskassie, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die onderdakstoep lei.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n stoep met 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Plaas 213 Erfdeel 92, Baardskeerdersbos, Overberg, 7271, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 213 Erfdeel 92, Baardskeerdersbos, Overberg, 7271, Wes-Kaap