Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slowly Slowly

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 57, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Slowly Slowly bied selfsorgverblyf in Bazley Beach. Dié ruim vakansiehuis het 'n lieflike see-uitsig vanaf die stoep.

Die huis is geskik vir 12 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede, derde en vierde slaapkamer deel die tweede badkamer.

Die kombuis is toegerus met al die nodige toebehore om kos mee te kook. Die oopplan-leefarea het 'n skuifdeur wat na die stoep lei wat 'n uitsig oor die tuin en see het.

Verder is daar 'n onderdak-kuierarea met 'n ingeboude braai. Die huis het 'n DStv-koppelpunt. Veilige parkeerplek word voorsien en die perseel het elektriese heinings.

Slaapplek

’n Bespreking by Slowly Slowly sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Slowly Slowly
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 57, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Slowly Slowly het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 57, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb590149e8518f9fbae6d0a412ed56a049d1598d0e05c5dd6f191e3babc83fd459ed848bff45f271a1bb753f89899f87a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 1 5 1 4 57 Marine Drive Bazley Beach 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 08:00-19:00 10:00 -30.433101188808 30.666831196156