Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seesonnet 13 - SM @ C

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Green Lane 13, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seesonnet 13 - SM @ C is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks aan die strandfront in Freeland Park geleë is. Dit is naby Scottburgh se hoofswemstrand en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek langs die Suidkus.

Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1.5 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Gaste in beide slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers is op die boonste verdieping en het lugversorging, en daar is ook 'n gastetoilet op die onderste verdieping.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met sonstoele waar gaste kan ontspan. Parkeerplek is vir 1 voertuig in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Die woonstel is naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede in die area, en die restaurante en winkels is ook net 2 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Seesonnet 13 - SM @ C sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Green Lane 13, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Green Lane 13, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40ea7fafbd152056c5d5cb247087ab940871aa50fac06c4ff65ecb7381adde717717e2599bba77d4c766d98ed1ea81923c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 13 Green Lane Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.275659914551 30.758800679578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem