4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Smalstaan Onder is 'n grondverdiepingeenheid in 'n strandfrontkompleks en is ideaal vir 'n gesinswegbreek in die skilderagtige Heroldsbaai.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'nwasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en skuifdeure wat na 'n tuintjie lei waar gaste kan braai. Die DStv Premium-pakket, WiFi en straatparkeerplek is ook beskikbaar
Die see is reg oorkant die pad en 'n groot getypoel is net 50 m ver.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 34
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Smalstaan Onder het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang