16 gaste
3 slaapkamers
8 beds
2 badkamers
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Hans Strydom Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Smithland 3-Bedroom House is 'n drieslaapkamerhuis met 'n enkelwoonstel teen die huis in Parow-Noord in die Noordelike Voorstede en bied maklike toegang tot die N1-hoofweg, die V&A Waterfront en Century City.
Die dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het ook elk 2 enkelbeddens en dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Daar is nog 2 enkelbeddens in die sitarea.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n platskerm-TV met sekere Openview-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en die huis het 'n braai-area buite. Daar is parkeerplek agter 'n hek.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad op die eienaar se perseel gebruik. Dit is in die Smithland Guest Apartments-kompleks, sowat 150 m ver.
Die verblyf het maklike toegang tot die N1, die V&A Waterfront en Century City.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Arlene Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 287
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 18 Hans Strydom Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Smithland 3-Bedroom House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Hans Strydom Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang