Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sneezewood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 420 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sneezewood is ‘n pragtige ou kliphuis vol bekoring, naby die historiese Dullstroom Inn.

Hierdie lieflike selfsorghuis het 3 slaapkamers en is geskik vir tot 6 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamer wat elk 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het.

Die oopplan-sitarea het 'n lieflike, groot kaggel. Die kombuis en eetarea vorm deel van die oopplan-sitaarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die eenheid lei na 'n pragtige stoep wat reg rondom die huis gaan en daar is braaigeriewe waar gaste saam etes kan voorberei.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sneezewood sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Sneezewood
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 95

Jaar gelys 3

Ligging

  • Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Sneezewood het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 420
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 420
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA749b03bc8e3c4516d5121a2504bfc569e20752c0ff79f0a8ee75d38b2b1bb4af6038ee9bc0d6daa47cce39d668fda8ed3e4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 420 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.414471 30.106385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem