- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sneezewood Farm, , Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R1 445 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Sneezewood Farm Bed & Breakfast bied modieuse verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers 5 minute se ry vanaf Dundee in Noordelike KwaZulu-Natal. Dis op 'n plaas geleë en gaste kan die rustige omgewing, oop spasies en gasvryheid geniet.
Die 6 unieke en suite-kamers bied gemak en katoen-perkallinne. Vier van die kamers is in die hoofkothuis met 2 ekstra kamers en die sitkamer oorkant die hoofhuis. Elke eenheid het 'n aparte gaste-ingang en eksklusiewe gebruik van die suitkamer, eerlikheidskroeg, platskerm-TV met DStv-hotelpakket, WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom het 'n elektriese heining en elektriese hek. Elke gas ontvang afstandbeheertoestelle en hulle moet asb. die hek toe hou.
Ontbyt word daagliks tussen 07:00 en 09:00 in die eetkamer voorgesit en aandete is beskikbaar. 'n Driegang-spyskaart word 19:00 in ons eetkamer-area voorgersit en gaste moet vooraf bespreek vir dit.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Sneezewood Farm, , Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sneezewood Farm Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dundee Battlefields KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sneezewood Farm, , Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 10