Snel Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Snel Guest Lodge is in Alberton geleë en bied gaste 'n keur van gerieflik gemeubileerde kamers.

Daar is enkelkamers, gedeelde kamers, dubbelkamers en 'n wittebroodkamer. Elke eenheid is smaakvol gemeubileer en het 'n privaat badkamer met 'n stort of bad. Elkeen is toegerus met 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv en M-Net. Ons voorsien ook lugversorging, 'n lessenaar en WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Ons bedien daagliks 'n volledige Engelse buffet-ontbyt in die eetkamer en middagete-pakkies en aandete is beskikbaar op versoek. Ons het ook 'n wasgoed- en strykdiens beskikbaar.

Die lodge het 'n swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n volledig gelisensieerde kroeg. Daar is 'n afstandbeheerde hek en parkeerplek op die perseel beskikbaar. Ons is net 'n kort motorrit vanaf verskeie restaurante, die Alberton Mall, oefengeriewe, 'n gholf-oefenbof en hospitale.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Snel Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]