LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+7
Selfsorg in Hermanus

Die Snuffelhond

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Kersbos Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Snuffelhond is in Hermanus geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 persone.

Die ruim woonstel het 'n privaat ingang en bied 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Maaltye kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan. Die Snuffelhond bied gaste 'n patio met toegang tot die tuin sowel as braaigeriewe.

Hermanus bied 'n verskeidenheid restaurante, winkels, stalletjies sowel as uitkykpunte vir walviskyk. 'n Verskeidenheid aktiwiteite kan ook in die omgewing geniet word, wat wissel van zipline-toere, bergfietsry, abseil, haaihokduik en meer.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Justin P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Very friendly, convenient, a nice patio that we used as a smoking area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Willem V
Besigheidsreis
5.0
Goed gerus! Pragtige rusplek, ruim en goed gemeubileer. Nie te ver van die strand. Hulpvaardige en vriendelike gasheer en gasvrou.
Jun 2026
Jaco V
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike en rustige wegbreek met braai onder die bome. Het 'n wonderlike tyd gehad. Rustig, stil, goeie buurt.
Des 2025
Carlene A
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. Dus was 'n ongelooflike tyd by Shuffelhond. Was wonderlik ontvang en behandel, en die mooiste tuin en see-uitsig.
Okt 2025
Lourika N
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en ontspanne. Gasvrou het ons vriendelik ontvang en is baie hulpvaardig. Die gasheer was baie gasvry en verwelkomend. Die kothuis is goed toege...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 22 Kersbos Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Snuffelhond het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

22 Kersbos Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5508dfe4f83bd8ef257f4641729847fe541acb897efa087235a29bad5aa801f586ff3e26cfcf526934db27c62f22af837e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 22 Kersbos Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417067 19.152591
Soek in 'n groter streek