LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Wes-Rand

Soetdoring Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gary V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Really home from home. Comfortable, quiet and relaxing. An amazing getaway, close enough to all attractions yet far enough to enjoy the peace and quiet. Friendly and helpful staff. Exactly what we were looking for as a family. The place was perfect and met all our requirements. Will visit again. Thank you for the amazing home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry Ann B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Peaceful, awesome. Awesome stay, friendly, efficient service. Jappie was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne G
1 nag
5.0
Okt 2025

Tranquility. Ons het baie lekker gebly. Huis was baie netjies en skoon. Ligging tot Stable View was perfek gewees vir my niggie se troue. Jappie en Morris was baie behulpsaam en groot aanwins vir Soetdoring! Mens tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda K
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2026

Wonderlike tyd, rustig en stil. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Dit was rustig en stil, presies wat ons nodig gehad het. Jappie was baie behulpsaam en het ons verblyf nog aangenamer gemaak. My gesin sal beslis weer terugkom vir 'n wegbreek uit die stad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Rustig en gemaklik. Die plaashuis was skoon en ruim en het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackes W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

See above. We were well received, staff friendly. The only thing I would suggest that can be improved on was that it was a cold night, and I was unable to find warmer blankets. Secondly, there was no coffee or tea for a cuppa when you wake up in the morning, which was disappointing considering the nearest place for coffee was 20 km out, or bottled water to drink. No one knows if the water is drinkable from the taps anymore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marliné B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, fantastiese plek om by te bly as 'n groep vriende wat saam lekker wil kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lien J
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
3.6
Aug 2023

Regte plaas-atmosfeer. Die plaas was baie stil en rustig. 'n Lekker wegbreek van die stad se lawaai. Toegang tot die plaas was bietjie van 'n uitdaging as gevolg van selfoonsein wat baie sleg is. Die huis is redelik primitief, maar heel gerieflik vir die naweek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michiel Andries O
1 nag
5.0
Jul 2022

Wonderlike plaas-stilte. Dis nou 'n wonderlike plek. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R401, Hekpoort, 2800, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad998330ba9c2aaf2dbd4381b05e66fa9cc012a26113fd3cde8287437549b196497310d900dd36bba414a5305a812986f650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the R401 Hekpoort 2800 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.83013143842 27.608698326754