LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Wes-Rand

Soetdoring Guest Farm

  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R401, Hekpoort, 2800, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Soetdoring Guest Farm is aan die voet van die berg geleë, omring deur residensiële plase en wildplase. Soetdoring Guest Farm bied selfsorgverblyf sowel as 'n venue vir klein funksies.

Verblyf word aangebied in die Tenthuise en die Plaashuis en bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die Tenthuise is gerangskik rondom 'n gemeenskaplike lapa en boma-area en elke tent lei na 'n houtdek. Die tente deel 'n ablusieblok met storte en die kombuis in die lapa is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond en yskas-geriewe.

Die ruim Plaashuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 volledige badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof en oond, en 'n groot leefarea. Privaat buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Soetdoring Guest Farm het ook 'n funksie-venue wat tot en met 60 dagbesoekers kan akkommodeer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gary V
Gesin met tieners
5.0
Really home from home. Comfortable, quiet and relaxing. An amazing getaway, close enough to all attractions yet far enough to enjoy the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Kerry Ann B
Saam met vriende
5.0
Peaceful, awesome. Awesome stay, friendly, efficient service. Jappie was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Yvonne G
5.0
Tranquility. Ons het baie lekker gebly. Huis was baie netjies en skoon. Ligging tot Stable View was perfek gewees vir my niggie se troue. Jappie en Mo...
Sien meer
Okt 2025
Johan O
Saam met vriende
5.0
Rustig en gemaklik. Die plaashuis was skoon en ruim en het aan al ons behoeftes voldoen.
Mrt 2025
Lucinda K
Gesin met klein kinders
4.6
Wonderlike tyd, rustig en stil. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Dit was rustig en stil, presies wat ons nodig gehad het. Jappie was baie behulpsaam e...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R401, Hekpoort, 2800, Gauteng
  • Gaste dink Soetdoring Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R401, Hekpoort, 2800, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad998330ba9c2aaf2dbd4381b05e66fa9cc012a26113fd3cde8287437549b196497310d900dd36bba414a5305a812986f650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the R401 Hekpoort 2800 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.83013143842 27.608698326754

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang