Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soloko Wildplaas

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5,8 km vanaf die R62, Soloko Wildplaas, 20 km vanaf Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soloko Wildplaas bied gerieflike sakpas- en gehalteverblyf op 'n wildsplaas in die skadu van die Zuuranysberge ongeveer 20 km vanaf Kareedouw in die Baviaanskloofstreek.

Selfsorgverblyf word in 8 klip-chalets, 6 hout-chalets, 'n huis met slaapplek vir 12 gaste en 3 en suite-gastekamers gebied. Die klip-chalets bied elk slaapplek aan 3 gaste. Die hout-chalets het elkeen slaapplek vir 2 gaste en die gastekamers kan elk 2 gaste akkommodeer. Elke chalet en gastekamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Gaste in die klip-chalets gebruik 'n gemeenskaplike kombuis en boma en die hout-chalets en gastekamers het elkeen 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die huis met slaapplek vir 12 het 'n leefarea met 'n sitarea, 'n TV en 'n volledig toegeruste kombuis. Hierdie eenheid het ook 'n onderdakstoep met privaat braaigeriewe.

Die lodge het 'nswembadarea met gemeenskaplike braaigeriewe, buitesitplek en 'n klimraam vir kinders. Die plaas is die tuiste van 'n verskeidenheid wild wat, onder andere, kampeelperde, rooibokke, sebras, njalas, rooihartebeeste, blesbokke, blouwildebeeste en vlakvarke insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Soloko Wildplaas
Netheid
4.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Graeme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Ligging

  • 5,8 km vanaf die R62, Soloko Wildplaas, 20 km vanaf Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Soloko Wildplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5,8 km vanaf die R62, Soloko Wildplaas, 20 km vanaf Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0a93db3c893606633dd2c6356342e48a36cc41c43d1424c4f79b6e50d7339e9d7e16bde174ca9df32f36a5f179bae6f95a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 5.8 km from the R62 Soloko Wildplaas 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.928882399326 24.399089414246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem