2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Ficus Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Somerset-Rest is 'n lieflike oopplan-woonstel in die stil Heldervue-woonbuurt in Somerset-Wes. Dié woonstel bied gemaklike en gerieflike verblyf vir sakereisigers óf vakansiegangers.
Die oopplan-woonstel het 'n koninggrootte-bed, 'n TV, etenstafel met sitplek vir 2, 'n kombuisie, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof en 'n oond toegerus.
Gratis Wi-Fi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel spog met 'n lieflike uitsig oor die omliggende area, sowel as Strand en Gordonsbaai in die verte.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit in Dirkie Uys Monument, Erinvale Gholfklub, Helderberg Natuurreservaat, Somerset Mall, Bottelary Hills-wynlandgoedere, voëlkyk, fietsry, en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lidia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 22 Ficus Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Somerset-Rest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Ficus Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang