LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Gastehuis in Moreletapark

SomethingElz @ Grace

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Ronel J
1 nag
5.0
Jul 2026

Lekker geslaap. Als wat mens nodig het vir oornag. Baie lekker, dis baie netjies en skoon. Lekker kozie en dis klein genoeg om lekker warm te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

'n Plek soos jou eie huis tussen jou eie familie! Rus vir jou siel. Na 'n vriendelike ontvangs is ons begelei na ons wooneenheid en wat 'n groot verrassing, ons eenheid was skoon, vars, gemaklik en natuurlik was daar heerlike koffie en melk met suiker/versoeters. Hoe heerlik om Elzabé te ontmoet en te leer ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardelyne E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was skoon, gasvrou is vriendelik. Alles wat mens nodig het, is daar. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet B
Kort verblyf
4.8
Jul 2026

Ideaal vir oornag. Skoon, netjies en veilig. Sal beslis weer daar oorslaap. Televisie is nie lekker sigbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jul 2026

Aangenaam. Ja, was baie aangenaam en mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanne G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Gemaklike oorslaap. Beddens is baie gemaklik. Alles mooi skoon. Koffie en tee met vars melk was welkom in die kamer saam met die knibbeldingetjie. Die kamer is nie baie klankdig nie, maar ons bure was gelukkig baie stil. Die badkamer by die toiletdeel sal effens knap wees vir party figure, maar ons het gelukkig net-net ingepas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sj D
1 nag
5.0
Aug 2025

Klein, intieme kamers maar meer as genoeg. Het baie lekker geslaap. Goeie gasvrou, vriendelik met ongelooflike Christelike waardes. Kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal weer gebruik maak van die gastehuis. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer en badkamer was netjies en skoon. Ons kon rustig slaap want dit was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld en moeite werd. Baie lekker gebly. Netjies skoon kamer. Vriendelike gasvrou en ontvangsdame.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elzabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Bespreek

693 Wekker Road, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7b1183e00be0faba289740f14c25afe96c76017fc14d1923a3304ca8df6befc0e5c6be74430627d0bf631c315385c4dfb59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 693 Wekker Road Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.819462773065 28.294653081532