Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somkhanda Big 5 Tourism

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Somkhanda Big 5 Tourism
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carin B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Aangename verrassing, bekostigbaar, skoon, netjies en asemrowende omgewing.

Ons het Somkhanda gebruik as oornagfasiliteit op pad na Mosambiek. Die enigste fout wat ons gemaak het was om nie ten minste 'n dag of twee daar te spandeer nie. Die fasiliteit is ongelooflik mooi, die slaapeenhede baie groot en ruim, swembaddens en braaiplekke tot jou beskikking en 'n groot kombuis wat jy ook kan gebruik. Die personeel is vriendelik en die bestuur het uit hulle pad gegaan om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak. Sal baie graag wil teruggaan daarheen. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R69, Somkhanda Game Reserve, Pongola, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d8c8527460d7318798f714e8ee6f1cba8c935609a79b0de60d84eacb6ce1ce66532d865b426eef415a7febc6a0dd79b379?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the R69 Somkhanda Game Reserve 3965 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.59213898619 31.845188044767
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem