Sondela Camping and Caravan Park
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Sondela Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 235
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Louise W - Apr 2024
Algehele gradering
A recharging getaway.
Lees meerRyno V - Apr 2024
Algehele gradering
Vantastiese kamp plek, veilig netjies en skoon. Besondere goeie diens!
Frans K - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekamp soos altyd! Dankie vir 'n onvergeetlike tyd by julle!
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Johan O - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Yolandi D - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Lizinda G - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer besoek.
Mandie L - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Cecil N - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker man, lekker.
Janet N - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige gebied.
Cecil N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker en personeel was baie behulpsaam.
Marisa B - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gekamp.
Sumari H - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike uitspan-naweek.
Yolinda V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Yolinda V - Mei 2023
Algehele gradering
Absolute georganiseerdste vakansieoord wat ek in jare gesien het.
Madelene V - Apr 2023
Algehele gradering
Altyd skoon met super vriendelike en behulpsame personeel.
Tanya C - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, skoon en netjies.
Tegan S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek weg van die stad.
Pamela S - Apr 2023
Algehele gradering
Tranquil.
Lezaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties lekker.
Antoinette I - Apr 2023
Algehele gradering
It was fantastic, except the constant drone of a leaf blower.
Veronica V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Rika K - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n stunning plek.
Wilna T - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Personeel/studente is professioneel, vriendelik en baie hulpvaardig.
Janet N - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspanning.
Cecile S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik. Rustig. Vriendelik.
Melissa L - Des 2022
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Etienne V - Des 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Wessel G - Des 2022
Algehele gradering
Baie goed en lekker gewees.
Ione V - Nov 2022
Algehele gradering
Was baie lekker al het dit heel naweek gereën. Baie ruim.
Jacques B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lounel J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Janet En Stoffel K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Baie dinge vir kinders wat hul besig hou.
Michelle B - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowende diens.
Jana H - Sep 2022
Algehele gradering
Ontspannend en rustig, net baie stowwerig.
Gert V - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie ontspanned.
Hannes C - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker skoon en veilig.
Corrie U - Jun 2022
Algehele gradering
Uit die boeke.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Goeie dag
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee oor jou verblyf by Sondela Natuurreservaat.
Dankie vir die goeie terugvoer en ons kan nie wag om jou weer te sien nie.
Vriendelike groete,
Sondela Natuurreservaat bestuur
Pratish K - Jun 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Goeie dag
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee oor jou verblyf by Sondela Natuurreservaat.
Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat u gehad het en streef altyd daarna om ons gaste se verwagtinge te oortref.
Ons hoop om jou binnekort weer by Sondela Natuurreservaat te sien!
Vriendelike groete,
Sondela Natuurreservaat bestuur
Martie K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker, kort net 'n minigholfbaan.
Ameldie D - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek van elke dag se gejaag.
Sumari H - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Good day
Thank you for taking the time to give us feedback about your stay at Sondela Nature Reserve. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide.
We hope to see you at Sondela Nature Reserve again soon.
Kind regards,
Sondela Nature Reserve Management
Gregory C - Apr 2022
Algehele gradering
Joyful, relaxing.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Good day, thank you for taking the time to give us feedback about your stay at Sondela Nature Reserve. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide. We are in the process of building new private ablutions further away that might help, hope you give it a try when completed. We hope to see you at Sondela Nature Reserve again soon. Kind regards, Sondela Nature Reserve Management.
Rene H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie om te doen en sien.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Good day, thank you for taking the time to give us feedback about your stay at Sondela Nature Reserve and the great review. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide. We hope to see you at Sondela Nature Reserve again soon. Kind regards, Sondela Nature Reserve Management.
Monique V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike oord en kinders is mal daaroor.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Goeie dag Monique
Dankie vir die terugvoer, hoop om julle weer gou te sien.
Sondela groete
Hannes C - Feb 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlike diens.
Lees meerSondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Goeie dag Hannes
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is altyd bly om te hoor wanneer ons gaste dit by ons geniet het.
Sondela groete
Hennie F - Jan 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Jo-ann O - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee oor jou verblyf by Sondela Natuurreservaat. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat u gehad het, en jou kommentaar is ter harte geneem.
Ons waardeer jou insette en streef altyd daarna om ons gaste se verwagtinge te oortref.
Ons hoop om jou binnekort weer by Sondela Natuurreservaat te sien!
Ronel K - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant for young families, youngsters and older people.
Liesl D - Jan 2022
Algehele gradering
Had a very good time.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Good day
Thank you for taking the time to give us feedback about your stay at Sondela Nature Reserve. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart.
We value your input and always strive to exceed our guests expectations.
We hope to see you at Sondela Nature Reserve again soon!
Kind regards,
Sondela Nature Reserve Management
Pierre B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie om te doen.
Marix V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Goeie dag
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee oor jou verblyf by Sondela Natuurreservaat. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat u gehad het, en jou kommentaar is ter harte geneem.
Ons waardeer jou insette en streef altyd daarna om ons gaste se verwagtinge te oortref.
Ons hoop om jou binnekort weer by Sondela Natuurreservaat te sien!
Vriendelike groete,
Sondela Natuurreservaatbestuur
Marinda V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee oor jou verblyf by Sondela Natuurreservaat.
Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat u gehad het, en jou kommentaar is ter harte geneem.
Ons waardeer jou insette en streef altyd daarna om ons gaste se verwagtinge te oortref. Ons hoop om jou binnekort weer by Sondela Natuurreservaat te sien!
Shaun E - Des 2021
Algehele gradering
Briljant.
Frans P - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies en gasvry.
Anculien S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie nice plek!
Mari G - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik! En baie netjies!
Preciosa N - Okt 2021
Algehele gradering
Great camping experience.
Sumari M - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Janco P - Okt 2021
Algehele gradering
Sondela het al my verwagtinge oortref. Die diens was uitstekend van die dames wat skottelgoed was, die studente en selfs die mense wat gehelp het met tente opslaan en afslaan. Baie rustig en het lekker gekamp.
Su-an S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese tyd gehad. Die kinders was heeltyd besig en 'n lekker uitspan vir almal. Kan dit aanbeveel.
Woutje B - Okt 2021
Algehele gradering
First very dusty and then very windy. But that's the weather!
Dirk M - Sep 2021
Algehele gradering
Ontspanning met baie om te doen.
Michelle N - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing!
Leni V - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderful
Rainier T - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker rustige kampnaweek gewees.
Lana L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekamp.
Johann L - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek naby die huis.
Lees meerBernice J - Jan 2021
Algehele gradering
Great place for families
Jacobus S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig en goeie diens.
Miko L - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gekamp
Susan V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Het dit baie geniet.
Danel S - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne atmosfeer.
Anton L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en veilig.
Jaco M - Des 2020
Algehele gradering
Glad nie waarde vir geld nie, swak kliëntediens.
Lees meerMandie L - Des 2020
Algehele gradering
Ontspannend.
Elmare T - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Die organisasie in Sondela is van die hoogste gehalte en almal is vriendelik en baie behulpsaam.
Lees meerLindie D - Okt 2020
Algehele gradering
Totally overrated and expensive.
Ursula M - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Lees meerRene M - Sep 2020
Algehele gradering
AWESOME WEEKEND AWAY
Simone E - Sep 2020
Algehele gradering
It was wonderful!
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Michelle K - Mei 2019
Algehele gradering
'n Vakansieplek wat ons elke jaar sal sien!
Lorette B - Mrt 2019
Algehele gradering
Great. Better than I expected.
Johan D - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gekamp.
Inanda B - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gesinsnaweek.
Liezel N - Sep 2018
Algehele gradering
Baie om te doen.
Theresa D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie om te doen. Privaat ablusie is gerieflik.
Michelle K - Jun 2018
Algehele gradering
Dis presies wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige wegbreek naweek!
Johan K - Jun 2018
Algehele gradering
Service was excellent.
Basil J - Apr 2018
Algehele gradering
It was great fun, thank you very much.
Dale B - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik vir hele gesin.
Jaco R - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend gewees ons het dit baie geniet.
Lindy V - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gekamp - genoeg om kinders van alle ouderdomme besig te hou!
Michelle J - Jan 2018
Algehele gradering
As ek kon sou ek elke naweek daar gaan kamp!
Johan D - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker!
Carina K - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker, maar wees gewaarsku.
Lees meerMarike B - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekamp, 'n warm swembad by die karavaanpark sou beslis 'n aanwins gewees het.
Vanessa M - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Namens Sondela was dit 'n voorreg om julle by ons te kon akkommodeer, as 'n familie oord is die kinder vermaak vir ons baie belangrik en dit is altyd lekker om te hoor die kindertjies het dit geniet! Ons hoop om julle sommer gou weer by Sondela te verwelkom. Sondela Groete.
Rina K - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker.
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Namens Sondela was dit 'n voorreg om julle by ons te kon akkommodeer! Ons hoop om julle sommer gou weer by Sondela te verwelkom. Sondela Groete.
Bernice P - Okt 2016
Algehele gradering
Kinders het dit so geniet, dit was baie lekker!
Sondela Camping and Caravan Park se terugvoer
Namens Sondela was dit 'n voorreg om julle by ons te kon akkommodeer! Ons hoop om julle sommer gou weer by Sondela te verwelkom. Sondela Groete.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 174 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tweefontein Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom