Sonhos Dreams

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Hannelie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gerieflike nessie weg van jou huis. Ek bly ongelooflik lekker hier, dit was my 2de keer en ek sal weer daar bly. Dis skoon, gerieflik, die bed slaap heerlik en die gasvrou is pragtig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie, baie dankie, jy is dierbaar, waardeer jou. Tot volgende keer.

Elmarie H
1 nag
5.0
Okt 2025

Highly recommend, very clean, modern and most friendly personnel. Highly recommend, very clean, modern, and most friendly personnel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie!

Zininzi Y
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

National Youth Conference. The best service! Even the housekeeper, may the good Lord protect you guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Thank you, Zininzi! Much appreciated

Elzahn K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Modern en kindervriendelik. Ons het heerlik by Sonhos Dreams geslaap. Al het ons laataand eers ingecheck, was die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Baie oulike plek met spesiale klein details wat die verblyf vergemaklik het. Beddens het heerlik geslaap en die eenheid is modern en kindervriendelik. Lieflike tuin en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Elzahn, baie dankie vir 'n mooi resensie. Word opreg waardeer.

Mariette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Welcoming huisie, na 'n lang dag oppie pad. Gerieflik, netjies en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie!

Francis C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Feel at home stay. Vriendelike diens, veilig en die perfekte ligging naby hospitale en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie!

Dirko V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie netjies en gerieflik. Baie netjies, gemaklik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie, word opreg waardeer, groete.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W.p. S
1 nag
4.8
Okt 2025

Fantastic place! Fantastic place with exceptional service. I will definitely stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Baie dankie!

Dean Z
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Great, affordable. Our stay was brilliant with warm hospitality and delivery on exactly what was promised and more. At a great price point too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sonhos Dreams
Thank you!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Haldon Road, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2456fd66ce2e5eb29bb31ad96b8c3162a57e28edd5449c39e445d404fbd8ea7b23e1f8ef3ba460ffac8f810176e10e10571?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 87 Haldon Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.125913096274 26.18273445265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang