Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonneglans

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Sonneglans
Netheid
4.6/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Catharina N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gebruik of bly.

Wenke: Stort het nie seepbakkies of rakkie om seep en sjampoe te sit nie. Moes toiletsakkies op vloer neersit. Verder is alles baie gerieflik. Noem in advertensies dat daar trappe is en nie rolstoelvriendelik is nie. Eienaar het ons nie self kom ontvang nie. Slegs 'n bediende. Dis nie aanvaarbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe-anne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe-anne B
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Die plek lyk selfs beter in persoon as op die fotos, sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verder het ons lekker gebly, daar was Dinsdag nie water nie.

More, Sonneglans is baie netjies en skoon. Net 'n paar goedjies wat gepla het; eerstens jy staan voor 'n groot staal deur. Geen klokkie om kontak te maak nie. Daar is geen hangers in kas om klere op te hang nie. In die badkamer is daar geen plek om jou handdoek op te hang of jou klere nie. In die stort is daar nie 'n seepbakkie nie, jy moet jou seep op die stortvloer neersit. Daar is geen reling by die trap nie, baie gevaarlik! Geen proppe vir die wasbakke nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona M
Saam met vriende

Great place to stay.

Very nice establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teboho K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teboho K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Was good, very quiet and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It was amazing, we felt at home away from home. The place was very clean with friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus B
Enkelreisiger

Sal nie aanbeveel as selfsorgverblyf nie.

Kombuis is baie swak toegerus vir selfsorg. Geen broodrooster, eierpan was 'non stick' maar non stick coating is nog net aan die kante. Slegs een klein non-stick kastrol beskikbaar wat nie meer non stick is nie. Geen ander glasbakke of casserole bakke beskikbaar nie. Geen eierklitser, braairooster, braaitang. Stortdeure los en wasbak los van die muur en van staander. Rusbank (couch) in eetkamer/kombuis oud, afgeleef en nie baie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth B
Enkelreisiger

Quite acceptable.

For a self-catering unit, with all the load shedding, it would've been good to have gas. Due to the hours of load shedding 6 - 10 pm, I couldn't cook!?

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doringboomstraat 2, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aedde59cef2f646aa5ea87ee2c1c2aaf5ed2e75e4e46b402a33bc4323027d0ac9a2be50fe2429cdfae6ddabf93a6bdcab03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2 Doringboom Street Sonneglans 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.072696067248 27.966358005245
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem