Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SonnenMeer

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 11 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen kinders onder 14 jaar of troeteldiere word toegelaat nie.
Geen funksies en/of partytjies word toegelaat nie.
As gevolg van die watertekort in die Oos Kaap, word skoon linne en handdoeke ná 5 nagte voorsien, indien dit versoek word.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar, maar moet vroegtydig gereël word en is onderhewig aan beskikbaarheid.
'n ID-dokument of bestuurslisensie moet met aankoms gewys word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 800
R2 800 R2 240
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 800
R2 800 R2 240
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 800
R2 800 R2 240
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 161, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4231229551ec42911fc488d7f2303ee2118e8c884b05a8e2f3af7685fbc8d291ba011ca504eaebf08e1b14a6dcc92d0d8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 240 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 161 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.751937785793 26.534982413701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem