Sonskyn Cottage 2
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Angorastraat, Sonskyn-plaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sonskyn Cottage 2 is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n plaas 4,3 km buite Bonnievale. Die kothuis is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf soek.
Die tweeslaapkamerkothuis is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus en die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kothuis lei na 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan terwyl hulle die plaasuitsig bewonder. Buite is daar nog 'n braai-area en 'n dam waar gaste kan swem, visvang en kanovaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Angorastraat, Sonskyn-plaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Sonskyn Cottage 2 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Angorastraat, Sonskyn-plaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap