Sonskyn-hoekie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sonskyn-hoekie is in Cannon Rocks geleë, 'n klein kusdorpie in die Oos-Kaap. Dié perseel is oorkant die pad vanaf die strandfront en ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.

Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is ’n dubbelbed en TV in die kamer en die badkamer beskik oor ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware.

Cannon Rocks is langsaan die Woody Cape Natuurreservaat en net 15 minute se ry vanaf Kenton-on-Sea. Addo Olifant Nasionale Park is minder as 100 km ver en Port Elizabeth is 132 km ver. 'n Winkeltjie en 'n poskantoor is beskikbaar in Cannon Rocks vir noodsaaklike voorraad en ander inkopiegeriewe is in Port Alfred, net 30 minute se ry vêr.

Slaapplek

'n Bespreking by Sonskyn-hoekie sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sonskyn-hoekie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za