Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonstraal Farmhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1022, Hardap-distrik, Namibië, Koës / Gochas, 9000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sonstraal Farmhouse is 'n versteekte en eksklusiewe plaas op 'n duin in Namibië se Kalahari en dit is ideaal vir 'n gesin wat uit die stadsgedruis wil ontsnap. Gaste sal 'n 4x4-voertuig nodig hê om die plaas te bereik.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met stoele het. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die plaashuis het 'n ruim kuierarea met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel. Die huis is sowat 27 km vanaf die C15-pad na Kgalagadi Park.

Slaapplek

’n Bespreking by Sonstraal Farmhouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • D1022, Hardap-distrik, Namibië, Koës / Gochas, 9000, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1022, Hardap-distrik, Namibië, Koës / Gochas, 9000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA786cf47237fac32e41af32cd7d31490f3c26900704c8b179a1326242a1f61298d6acc390faf7b4fa94a5e6efc493b3fa0d41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) D1022, Hardap Distrik Namibie 9000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.362247705467 19.812613032203
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem