LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Paarl

Sonvanger 2



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Retief Street, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sonvanger 2 is in 'n stil woonbuurt in die Paarl geleë en bied in 2 selfsorgeenhede. Dit is ideaal vir ouers wat hulle kinders besoek, sakereisigers en vakansiegangers.

Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasplaat, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitarea voor die TV met DStv ontspan. WiFi is ook beskikbaar.

Paarl bied 'n rits restaurante, wynlandgoedere en plase, en verskeie aktiwiteite, soos voetslaan en warmlugballonvlugte. Gaste kan ook polo by Val de Vie speel of kyk, of die gewilde Taalmonument besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Voetslaan
Perdry
Bergfietsry
Swem
Wynproe
Persoonlike verwelkoming

Kamers

Sonvanger 2
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die woonstel het 'n TV met stroom-apps, gratis WiFi en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir besprekings van langer as 8 dae word 'n gratis bottel wyn voorsien.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Sonvanger 3
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitarea met 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi en 'n braai-area is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vir besprekings van langer as 8 dae word 'n gratis bottel wyn voorsien.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid, maar gaste mag op die stoep rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Diane D
Gesin met tieners
5.0
Rustig, veilig, plek om asem te skep. Dit was 'n fantastiese plek, lekker spasie, lekker mense. Baie mooi en veilig!
Sep 2026
Trudie L
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis aanbeveel. Lieflike plekkie. Baie skoon en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Stil area. Vriendelike ontvangs.
Aug 2026
Ray K
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. Veilige plekkie met alles en nog meer.
Jun 2026
Ansja W
5.0
Netjies, perfek, veilig als wat jy nodig het. Dit is stil. Ons was 'n gesin van 3 wat ons verblyf baie geniet het - sal vir seker weer daar gaan bly.
Mei 2026
Roleen O
Gesin met klein kinders
5.0
The best! Die beste plekkie om in te bly. Ons is met ope vriendelike arms ontvang. Sandra is baie behulpsaam. Sy het ons baie tuis laat voel. Ek sal e...
Sien meer
Des 2025

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Diane D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Rustig, veilig, plek om asem te skep. Dit was 'n fantastiese plek, lekker spasie, lekker mense. Baie mooi en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Sal beslis aanbeveel. Lieflike plekkie. Baie skoon en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Stil area. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ray K
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Home away from home. Veilige plekkie met alles en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansja W
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Netjies, perfek, veilig als wat jy nodig het. Dit is stil. Ons was 'n gesin van 3 wat ons verblyf baie geniet het - sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roleen O
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

The best! Die beste plekkie om in te bly. Ons is met ope vriendelike arms ontvang. Sandra is baie behulpsaam. Sy het ons baie tuis laat voel. Ek sal enige tyd weer terugkom. Baie dankie. Mag jou plekkie altyd geseënd wees. Groete uit Namibia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Verblyf was fantasties. Die verblyf was fantasties. Dit is ruim, skoon, netjies en veilig. Toegerus met alles wat nodig is. Baie goeie kommunikasie en vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly en ons gaan vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon N
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sonvanger 3 - Cloud 9 little nest. Sonvanger 3. What a wonderful home away from home little nest. My teenage son walked in, looked around and said wow. The next morning he asked, 'Mom, you have hit the jackpot this time.' The host has thought of everything you can think of; anything they thought you could need was there. The unit was very comfortable and clean. This will become our home whenever we visit Paarl. Thank you for the warm place and your hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sonvanger 2
Thank you, Sharon. The pleasure was ours. You and your beautiful family looked after Sonvanger as if it were your own. You are always welcome back! Sonvanger greetings, Sandra

Carina V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

A home away from home. Ons het dit regtig baie geniet, uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf P
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome! Sal definitief weer 'n draai maak by Somvanger 2. Baie geniet. Dit was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilee E
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Nr 1 keuse as ek weer Paarl toe gaan. Alles wat jy nodig het. 'n Huis weg van jou eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Sonvanger 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Sonvanger 2
Selfsorg
Sonvanger 3
Selfsorg

Vir besprekings van langer as 8 dae word 'n gratis bottel wyn voorsien.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid, maar gaste mag op die stoep rook.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

23 Retief Street, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce37e092974a63c878df843019adfb9b033b6b72074dedaa9b87186255912b3248101bac3600b850050176a87864633b025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 23 Retief Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.701126164776 18.963602356484
Soek in 'n groter streek