Panorama-roete Akkommodasie by Sophia's Cottage | LekkeSlaap
+22
+22

Sophia's Cottage

  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Coraltree, , Whiteriver, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sophia's Cottage bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van die Laeveld. Gaste wat smag na 'n bietjie rus en vrede stroom hierheen. Dié kothuis is geleë op 'n wildplaas wat oorloop van natuurskoon en waar die sebras en bokke vry rondloop. Ontwaak soggens met die getjilp van voëltjies in die agtergrond en geniet 'n heerlike koppie koffie op die stoep. Dit is geleë in die Nelspruit- en Witrivier-omgewing en is lekker naby al die besienswaardighede wat hier te vinde is.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n luukse en suite-badkamer met 'n bederfbad, 'n groot instapstort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ook 'n en suite-badkamer. Puik linne word in albei kamers voorsien en daar is sagte handdoeke in die badkamers. 'n Ekstra matras is beskikbaar vir 'n kind.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die woonkamer het genoeg gerieflike sitplek, 'n koffietafel en platskerm-TV met DStv-toegang. Daar is 'n kaggel en 'n klankstelsel, en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Sophia's Cottage se sitarea maak oop op 'n stoep met bankies en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Sophia's Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Sophia's Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 34 Coraltree, , Whiteriver, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Sophia's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Coraltree, , Whiteriver, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzYmRhMjFkLTQ3N2MtNDYwMC1hZGEwLTMxYzkzMWM1MzQwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 34 Coraltree Waterberry Estate 1240 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.350544142409 31.012446284294
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za