Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sorgenfri Farm Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R38, Voorspoed Plaas, Hendrina, 1095, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sorgenfri Farm Stay bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas in Hendrina, Mpumalanga. Dit is ideaal vir gaste op soek na 'n wegbreek ver van die gedruis van die stad.

Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige semi-losstaande eenhede, elkeen met 'n privaat ingang. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke eenheid het 'n kombuis en sitarea met binnebraaigeriewe. Elke eenheid het gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek.

Gaste kan die omliggende area verken, wat 'n groter dam van 12 hektaar, staproetes en die rustige platteland van Hendrina insluit, perfek vir buitelugverkenning en ontspanning.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R38, Voorspoed Plaas, Hendrina, 1095, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R38, Voorspoed Plaas, Hendrina, 1095, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA778e4b81a2397ade28c9d1abc6eec62c03204b6933b01301a7cf145dc75fd5b126b8c7814e228d20ca5bed449b52d627408d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense R38 Voorspoed Farm 1095 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.202483747 29.6480449308
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem