Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sorgente 201

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sorgente 201
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tyler V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyler V
Gesin met klein kinders

Very enjoyable.

The stay was good and enjoyable. If anything, cleaning could be included in the price and not charged extra as it makes it inconvenient. They could also maybe leave extra linen for us to be able to change the bedding halfway through the stay if they don't include cleaning, so we could do it ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met tieners

Wow, wow, wow!

Dit was ons eerste wegbreek as gesin na die Noordkus toe. Vroegoggend gevlieg vanaf Kaapstad en met die intrapslag daar het Mel reggestaan om ons te verwelkom. Met haar vriendelike geaardheid het ons sommer klaar laat tuis voel en het die eenheid alles wat 'n mens benodig. Die see is oorkant die pad en 'n mens gaan slaap en word wakker met die geluid van die branders. Alles wat ons wou doen en besigtig is in 'n radius van 50 km om ons. Ons sal definitief in die toekoms weer 'n draai daar gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sorgente 201 se terugvoer

Hallo Pieter, dankie vir so 'n wonderlike resensie, ons waardeer al jou terugvoer. Ons is so bly om te weet dat jy jou verblyf by ons geniet het en ons hoop verseker dat jy gou kom kuier.

Sorgente 201
Toinette R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Toinette R
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Vakansie geniet, mooi uitsig oor die see. Soos mens by die gebou uitstap, is daar 2 restaurantjies aan beide kante wat baie gerieflik was. Stap letterlik oor die straat en jys op die strand. Aircon voor het nie koud gemaak nie, en die remote het ook nie gewerk nie, dit sou baie gehelp met die humiditeit. Die WiFi was kort-kort af gewees tot die kinders se ergernis as hul verveeld was saans. Andersins het ons gesin dit vreeslik geniet. Plek is netjies en skoon. Pragtige badkamer, asook skoon, vars beddegoed. Skottelgoedwasser en wasmasjien was 'n absolute bonus gewees! Mooi moderne en oopplan-leefarea wat op jou stoep uitloop en dan sit jy letterlik amper op die strand. Heleen was ook baie behulpsaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 30, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA701fae082f70fcb0b938e7b51930e274bcf36a6d4eb5ef25d530a8b2fed7183d69309dc9bf6db7b873c2e77776fc1cd4e6c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 30 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.664843 31.122098
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem